Trippe Trappe Trone: Die Groot Afrikaanse Volksrympieboek - Pieter W Grobbelaar
R265,00Product code: 0624008649
Die volledige sprokies van Grimm - Nuwe Afr Vert deur Marita vd Vyfer
R150,00Product code: 9781869191290
The Wind in the Willows - Kenneth Grahame
R230,00
The Mole had been working very hard all the morning, spring-cleaning his little home. First with brooms, then with dusters; then on ladders and steps and chairs .....
Product code: LIT0099
'n Goeie dag vir boomklim - Jaco Jacobs
R150,00
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word.Aanbevole klasleesboek vir Afrikaans HT gr 7-8
Product code: 9780799373967
Moenie hierdie boek eet nie! 'n Rympie vir elke dag van die jaar - Jaco Jacobs & Zinelda McDonald
R330,00
Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en ’n bonusrympie vir ’n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille ...Moenie hierdie boek eet nie! contains 365 brand new poems (and a bonus poem for a leap year) that will have kids (and adults!) roaring with laughter. There are poems about grannys and grandfathers, bugs, cricket, astronauts, pirates, ghosts, school toilets, Santa Claus and crocodiles ...
Product code: 9780799379211
Die Tweeling Trek saam - M E R
R145,00
Die Tweeling trek saam is 'n verwerkte heruitgawe van Kinders van die Voortrek wat oorspronklik in 1920 verskyn het.IMPORTANT NOTICE:Â Before you add your item to the cart please register. This will give you login details and you will enter our 3d secure system for the shopping cart. To register see MY ACCOUNT in the top menu bar.

Product code: 9780624018216
Los my uit, paloekas! - George Weideman
R65,00
Sanlam Prize for Youth Literature: silver (1992)This stirring tale of a boy from the farm, who feels out of his depth amongst the cool guys at school, is set in the 1960s.
Product code: 9780624031703
1-2-3 Groei Met Spel : 123 Speletjies Vir Motoriese Ontwikkeling - Nadia Viljoen
Hedendaagse kinders weet dikwels nie meer hoe om te speel nie en daarom is hul fun- en grootmotoriese ontwikkeling nie op standaard nie. Hulle sukkel dikwels met aktiwiteite soos inkleur, knip, bal vang en eenbeentjie spring. Hul spierontwikkeling is ook swak en dit lei tot probleme met konsentrasie. Daar is verskeie faktore wat kinders se motoriese ontwikkeling negatief beïnvloed. Die algemeenste is waarskynlik die feit dat moderne vermaak (soos selfone, televisie en elektroniese speletjies) passief is en tekort skiet aan kreatiwiteit.Hierdie boek bevat 123 speletjies wat jou kind se begrip kan prikkel en so help met redenerings- en syfervaardighede. Dit bied ook 'n geleentheid vir sosiale interaksie en in die proses ontwikkel jou kind emosioneel. Terselfdertyd is hierdie speltjies lekker vir partytjies, predtdae, ysbrekers of sommer net speel.
Product code: 9780799374711
Die Avonture Van Magrietjie Swaaiboude - Illus: Tanja Joubert , Author: Marianna Brandt
R180,00
Toe Magrietjie Swaaiboude 'n paar jaar gelede 'n nasionale kompetisie, op KykNet Kwela, vir die oulikste hond in Suid-Afrika wen, was daar geen keer aan haar bekendheid nie, veral in die skilderagtige Oos-Kaapse dorp, George, waar sy en haar baas, Phillip Kotze en haar kokketielvriende, Samuel en Blondie gereeld die dorp op horings het. Hulle is reeds een van George se beste toeristeaantreklikhede. Verbeeldingryke stories oor die interessante karakters se manewales wat soms skreeusnaaks, soms deernisvol en soms dramaties is.
Product code: 9780798145008
Stories Met Stertjies - Corlia Fourie
R95,00
Aspoestertjie skilder met houtskool, die gestewelde kat faal in sy plan om sy nooi ryk te maak en die slapende skone is effe ongeskik wanneer sy in haar slaap gesteur word. Boonop verander 'n padda nie altyd in 'n prins nie. In hierdie ietwat ongewone bundel word bekende sprokies van Grimm, Anderson en Perrault herskryf om 'n meer realistiese wereld van prinse en prinsesse te skep - met skreeusnaakse gevolge. Die herskeppings word tesame met die oorspronklike weergawes geplaas vir dubbele leesgenot. Vir lesers van alle ouderdomme.
Product code: 9781869191412
Jonathan se Stadsavontuur - Izelle Hickey
R65,00
9780981421339Die gebruik van tegnologie het 'n groot invloed op ons en ons kinders en dit is noodsaaklik dat ons en hulle sal leer hoe om 'n gesonde tegno-lewe balans met die gebruik van tegnologie te bemeester.
Product code: 9780981421339






















