Gister is 'n ver land - Malene Breytenbach
R150,00
Wanneer Maureen Sneddon Barnard die uitsettingsbevel in Zimbabwe kry, vertrek sy met haar waardevolste besitting, die bruin skooltassie met jarelange dagboeke. 'n Aangrypende roman wat temas soos besitreg, verganklikheid en verlies op roerende wyse aanspreek.
Product code: 9780624047278
R150,00
Uiltjie, Uiltjie in die spieël - Pieter W Grobbelaar
R75,00
Uilspieël geniet dit om menslike swakhede aan die kaak te stel. Is 'n boer te beterweterig of 'n buurman te vrekkerig of 'n keiser te hooghartig, sal hy wel met hierdie aartspoetsbakker te doen kry.
Product code: 9780798147354
Liefde, natuurlik - Daniel Hugo en Carina Diedericks-Hugo
R75,00
Die liefde sal die mensdom altyd boei en boelie, want dit is nie net ‘n geluksalige toestand nie. Dit is waarskynlik die kompleksste van alle emosies – dit kan ‘n mens streel en troos, maar ook kwel en kasty.
Product code: 9780799332735
Ena Murray Omnibus 29
R90,00
Die Verduin-sage: Die Gesin Verduin; Sondes van die Vaders
Product code: 9780624052753
R90,00



























































