Reading is a human right

‘n Ierse Knoop – Elsa Winckler

(0) Write a review

Toe die vier Ierse O’Connor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om ’n volhoubare ontwikkeling op Fynbosbaai bou, loop hulle hulle vas in Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing.

Anke, ’n akademikus, skryf oor die perlemoenstropers in die omgewing. Miné du Toit plaas foto’s van bedreigde spesies op sosiale media. Eden Fourie probeer deur haar kuns mense bewus maak van die broosheid van die Biosfeer. En Lika Bester, skrywer en eienaar van die plaaslike boekwinkel ondersoek die verdwyning van ’n skooldogter ’n jaar tevore. Hou dit met die stropery verband? Hoe meer vrae die vriendinne vra, hoe meer dreigemente ontvang hulle.

Toe die eerste slote vir die Ierse broers se ontwikkeling gegrawe word, kom hulle op menslike oorblyfsels af. Is dit die vermiste skoolmeisie, of ’n ander slagoffer van vuilspel?

R260,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781779860521
Availability: 1 in stock

Description

Lapa Uitgewers, sagteband, 2026, 207 pp

Kondisie: Nuut

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)