Description
Human & Rousseau Uitgewers, sagteband, 2009, 237 pp
Kondisie: Baie goed
Louis Krüger se nuwe roman, Wederkoms. Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop, het my dadelik aan Jochem van Bruggen laat dink. Spesifiek aan Ampie…
Die stereotiepe beeld wat baie mense oor die ouer Afrikaanse prosa koester, is van die oorheersende armoede en gesukkel van boere (of bywoners) wat moet veg teen droogtes, sprinkane en inhalige geldskieters, of op werkers wat onder haglike omstandighede uitgebuit word deur die nywerhede en myne (die kapitaliste van die grootstad). Op soortgelyke wyse is ook die “lewe en geskiedenis van Jannes Hoop”, ‘n geskiedenis van ‘n lewe waarin elke hoopvolle wending, elke poging om uit die armoede te ontsnap, uitloop op ‘n verdere ramp.
R110,00
Human & Rousseau Uitgewers, sagteband, 2009, 237 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.