Description
Tafelberg Uitgewers, sagteband, 2009, 352 pp
Kondisie: Baie goed
Wanneer Maureen Sneddon Barnard die uitsettingsbevel in Zimbabwe kry, vertrek sy met haar waardevolste besitting, die bruin skooltassie met jarelange dagboeke. ‘n Aangrypende roman wat temas soos besitreg, verganklikheid en verlies op roerende wyse aanspreek.
R150,00
Tafelberg Uitgewers, sagteband, 2009, 352 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.