Reading is a human right

Chanette Paul

South African writer Chanette Paul has published 41 crime, suspense and romance novels over her prolific career. A bestselling author in her native country, she makes her U.S./English debut with Sacrificed. …
Nadat sy haar MA-graad in Afrikaanse en Nederlandse Letterkunde verwerf, skop Chanette Paul se skryfloopbaan af met romantiese fiksie. Met die Vywervrou-trilogie, keer Chanette weer terug na vroue se lewensuitdagings. Chanette word geloof vir karakterisering, die manier waarop sy atmosfeer skep en die volgehoue spanningslyne in haar stories. ʼn Deurlopende tema van vroue wat opstaan teen veral emosionele geweld is eie aan haar oeuvre. Haar romans lewer sosiale kommentaar en ʼn droë sin vir humor kenmerk haar werk.
Sort by:
Show
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Siende Blind

R135,00
Product code: 9780799361346
R135,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Maanschijnbaai: Jo & Sue

R130,00
Product code: 9780799355420
R130,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Boheem

R120,00
Product code: 9780799344646B
R120,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Offerlam

R195,00
'n Uitsonderlike en gutsy verhaal
Product code: 9780799377118
R195,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Labirint

R150,00
Product code: 9780795800443
R150,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Lira (1 in die Vywervrou reeks)

R300,00
Product code: 9780799394474
R300,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Corali (3 in die Vywervrou reeks)

R350,00
Product code: 9780799398670
R350,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Mirre (Boek 2 in Vywervrou reeks)

R350,00
Product code: 9780799398175
R350,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Uit die Bloute

R300,00
Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Sy weier egter om weer saam met Irene en Valk te werk, tot ʼn boogskutter op rolskaatse ʼn bekende regter vermoor en die vermoede ontstaan dat dit moontlik verband kan hou met die UFO-groep.Toe sy weer sien, konkel sy saam met Irene agter Valk se rug om die raaisel te probeer oplos. Iets wat haar verhouding met Joachim tot die uiterste beproef.
Product code: 9780799388947
R300,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Boheem

R260,00
Boheem is die derde spanningsroman in die Gys Niemand-reeks Nog ʼn moord word in die Niemandsdorp omgewing gepleeg, dié keer in die kunstenaarskolonie, Bohemia. Op die dag van haar egskeiding, ontdek Katrien Bresselaar haar man se verminkte liggaam onder verdagte omstandighede. Sy word voor die reg vrygespreek van die moord, maar niemand dink sy was onskuldig nie. Toe sy dus drie jaar later by die kunstenaarskolonie, Bohemia, aankom en vir die tweede keer in haar lewe op die liggaam van ʼn vermoorde afkom, is daar baie vingers wat na haar wys. As sy immers een keer die sneller kon trek en daarmee kon wegkom, sal sy seker nie skroom om weer te moor nie? Nie dat Katrien, nou bekend as Kayla Cilliers, by Rose-Anne Lockwood se dood sou baat nie. Dié befaamde moordverhaalskrywer is juis haar mentor. Maar dis Kayla wat die lyk ontdek en dis haar vingerafdruk op die moordwapen. ’n Rustige hawe vir kunstenaars is Bohemia allermins. Anne Lockwood haar met ‘n klomp kreatiewe mankes omring en so ‘n prutpot geskep wat die een of ander tyd moes oorkook. Gys Niemand en Fortuintjie, Niemandsdorp se beste speurspan wat die skuldiges in Springgety en Fortuin aan die pen laat ry het, kan maar net toekyk, want hulle mag nie betrokke raak nie. Totdat Gys besluit om verlof te neem en Vrystaat toe te gaan om Katrien Bresselaar alias Kayla Cilliers, finaal aan die pen te laat ry. Boheem was in 2010 ’n  finalis vir die ATKV se Veertjie toekenning in die spanningsroman kategorie. Nog twee Gys-boeke volg in Springgety, Fortuin en Boheem se voetspore, naamlik Meetsnoer en Dryfhout.
Product code: 9780799344646
R260,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Meetsnoer, boek 4

R130,00
Toe Raine Quinn Fluisterbos koop, weet sy nie sy ry die profeet Sias van die Meetsnoer Tempel se heilige taak in die wiele nie, ook nie dat Fluisterbos die nuwe Eden is nie. En nog minder van Flint Fletcher se obsessie oor dié klein stukkie oerbos. Sy kon ook nie voorsien dat een van die Meetsnoer-lidmate die nag van haar aankoms op Fluisterbos vermoor sal word nie. Raine twyfel of die aarde se einde werklik in sig is, maar vermoed spoedig haar eie is dalk wel.
Product code: 9780799347234
R130,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Offerande

R275,00
Is Caz Colijn se pa Elia, die sagsinnige man wat voor haar geboorte koelbloedig vermoor is, of dra sy Cesar, die moordenaar, se gene? Die kwellende vraag kan Caz eers probeer beantwoord as sy van die reusediamante in haar besit ontslae raak en so die Kongolese wat haar tot in Suid-Afrika gevolg het, van haar spoor af kry. Antwerpen kan die antwoord op hierdie missie wees, maar hoe kry sy die diamante daar? En as sy eers daar is, waarheen neem sy dit? Kommissaris De Brabander is 'n opsie tot Caz besef sy staan van voor af weer eerste op sy lys van verdagtes – die keer vir die moord op een van haar agtervolgers. Boonop daag Caz se eksman by haar op en dring aan om sy dogter te ontmoet. Caz besluit om die keuse aan Lilah oor te laat, maar toe die uit Belgie aankom, is sy nie die lieflike kind wat Caz ken en grootgemaak het nie. Caz se probleme neem rampspoedige afmetings aan toe sy besef die offerlam sal die offerande moet word as sy Lilah van haarself en van die dood wil red.
Product code: 9780799381320
R275,00
Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)