Description
- Paperback | 160 pages
- 15 Mar 2006
- Human & Rousseau (Pty) Ltd
- Afrikaans
- 9780798145008
Toe Magrietjie Swaaiboude ‘n paar jaar gelede ‘n nasionale kompetisie, op KykNet Kwela, vir die oulikste hond in Suid-Afrika wen, was daar geen keer aan haar bekendheid nie, veral in die skilderagtige Oos-Kaapse dorp, George, waar sy en haar baas, Phillip Kotze en haar kokketielvriende, Samuel en Blondie gereeld die dorp op horings het. Hulle is reeds een van George se beste toeristeaantreklikhede. Verbeeldingryke stories oor die interessante karakters se manewales wat soms skreeusnaaks, soms deernisvol en soms dramaties is.
R180,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.