Description
ISBN 9780799373967
Sagteband
137 mm x 212 mm
128 bladsye
Lapa Uitgewers
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word.
Aanbevole klasleesboek vir Afrikaans HT gr 7-8
R150,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.