Tippie En Die Bok: Gr R Boek 5 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363180
Tippie En Die Kat: Vlak 1/Gr R Boek 4 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Product code: 9780799363173
Tippie se Jas: Vlak 1/Gr R Boek 3 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363166
Tippie En Die Hen: Vlak 1/Gr R Boek 2 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363159
Leer my lees (Vlak 1/Gr R) 1: Hallo, Tippie! - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363142
My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)
R250,00
ʼn Bybelstorieboek wat kinders kan inkleur, lees en vir altyd kan koester.Almal onthou hulle Kinderbybel. Daardie één waaruit hulle jare gelees het.Dit is baie belangrik om die regte eerste Bybel vir ’n kind te kies, maar soms ook oorweldigend. Hoe kies jy die regte Bybel wat ’n kleinood vir jou kind sal word?My eie inkleur-Bybel is ideaal vir 6- tot 10-jariges. Die sluit meer as 170 Bybelstories van Genesis tot Openbaring in. Die stories is maklik om te lees en te verstaan. Dit sluit bekende gunstelinge in, asook minder bekende stories soos die dag toe die son stilgestaan het en die droë bene wat lewendig geword het. Elke storie het ook ’n kernvers en Bybelverwysings om verder te kan gaan lees.Maar dit is nie al nie. Daar is ook 95 illustrasies wat kinders self kan inkleur. Die buiteblad is spesiaal ontwerp sodat kinders dit ook kan inkleur en die bladsye is ook met prentjies gerand om ingekleur te word. Met hierdie Kinderbybel kan kinders dus hulle eie stempel op hulle Bybel afdruk.
Product code: 9781431615711
Storietyd Vir 4-jariges
R150,00
Kinders wat net begin lees, het baie ondersteuning en aanmoediging nodig. Storietyd vir 4-jariges is geskryf om jong kinders die plesier van lees en die deel van stories te laat ontdek. Die mooi hardebandboek bevat vier boeiende verhale in eenvoudige sinne en maklike woorde vertel, vergesel van pragtige volkleur-illustrasies. Vir ouers is daar agter in die boek nuttige aantekeninge oor elke storie. Daar is ook Storietyd-boeke 3-, 5- en 6-jariges.
Product code: 9781775788065
Storietyd Vir 5-jariges
R150,00
Kinders wat net begin lees, het baie ondersteuning en aanmoediging nodig. Storietyd vir 5-jariges is spesiaal geskryf om jong kinders die plesier van lees en die deel van stories te laat ontdek. Die mooi hardebandboek bevat vier boeiende verhale in eenvoudige sinne en maklike woorde vertel, vergesel van pragtige volkleur-illustrasies. Vir ouers is daar agter in die boek nuttige aantekeninge oor elke storie. Daar is ook Storietyd-boeke 3-, 4- en 6-jariges.
Product code: 9781775788072
Storietyd Vir 6-jariges
R150,00
Kinders wat net begin lees, het baie ondersteuning en aanmoediging nodig. Storietyd vir 6-jariges is spesiaal geskryf om jong kinders die plesier van lees en die deel van stories te laat ontdek. Die mooi hardebandboek bevat vier boeiende verhale in eenvoudige sinne en maklike woorde vertel, vergesel van pragtige volkleur-illustrasies. Vir ouers is daar agter in die boek nuttige aantekeninge oor elke storie. Daar is ook Storietyd-boeke 3-, 4- en 5-jariges.
Product code: 9781775788089
1-2-3 Groei Met Spel : 123 Speletjies Vir Motoriese Ontwikkeling - Nadia Viljoen
Hedendaagse kinders weet dikwels nie meer hoe om te speel nie en daarom is hul fun- en grootmotoriese ontwikkeling nie op standaard nie. Hulle sukkel dikwels met aktiwiteite soos inkleur, knip, bal vang en eenbeentjie spring. Hul spierontwikkeling is ook swak en dit lei tot probleme met konsentrasie. Daar is verskeie faktore wat kinders se motoriese ontwikkeling negatief beïnvloed. Die algemeenste is waarskynlik die feit dat moderne vermaak (soos selfone, televisie en elektroniese speletjies) passief is en tekort skiet aan kreatiwiteit.Hierdie boek bevat 123 speletjies wat jou kind se begrip kan prikkel en so help met redenerings- en syfervaardighede. Dit bied ook 'n geleentheid vir sosiale interaksie en in die proses ontwikkel jou kind emosioneel. Terselfdertyd is hierdie speltjies lekker vir partytjies, predtdae, ysbrekers of sommer net speel.
Product code: 9780799374711
Die Avonture Van Magrietjie Swaaiboude - Illus: Tanja Joubert , Author: Marianna Brandt
R180,00
Toe Magrietjie Swaaiboude 'n paar jaar gelede 'n nasionale kompetisie, op KykNet Kwela, vir die oulikste hond in Suid-Afrika wen, was daar geen keer aan haar bekendheid nie, veral in die skilderagtige Oos-Kaapse dorp, George, waar sy en haar baas, Phillip Kotze en haar kokketielvriende, Samuel en Blondie gereeld die dorp op horings het. Hulle is reeds een van George se beste toeristeaantreklikhede. Verbeeldingryke stories oor die interessante karakters se manewales wat soms skreeusnaaks, soms deernisvol en soms dramaties is.
Product code: 9780798145008
Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories (Afrikaans, Paperback) - Louise Smit; Illus Sean Verster
R125,00
Bennie Boekwurm woon diep onder die grond daar in die Wielie Walie-parkie. In sy tonnelhuisie is daar rakke en rakke vol storieboeke. Sy naam is nie verniet Bennie Boekwurm nie. Bennie hou baie daarvan om stories vir kinders te lees. Hy wag nou juis vir hulle om hom te roep. Hy het klaar die boek uitgesoek . . . Die stories is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er jare. Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as hulle ouers bekoor.
Product code: 9780798167697
Haas Das Raak Weg (Afrikaans, Paperback) - Louise Smit; Illustrated by Tanja Joubert
R120,00Product code: 9780798149112
Liewe Heksie, Leesboek 6 (Afrikaans, Paperback) - Verna Vels
R135,00
In Leesboek 6 gaan kuier Heksie en Blommie vir Karel Kat in die stad, Blommie word deur 'n stout seun gevang en Heksie moet hom red, en Liewe Heksie ontmoet die koningin van Feetjieland.
Product code: 9780798169004
Liewe Heksie: Leesboek 4 (Afrikaans, Paperback) - Verna Vels
R135,00
In Liewe Heksie: Leesboek 4 Liewe Heksie catches a thief at Karel Kat's house, gets her very own cuckoo clock and faces the Geelheks at King Rosekrans' birthday party.
Product code: 9780798168960
Liewe Heksie: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback) - Verna Vels
R135,00
In Liewe Heksie: Leesboek 3 Heksie takes part in a donkey race, has to look after Kwaaitjie’s baby brother and she and King Rosekrans is kidnapped by the gifappeltjies.Liewe Heksie’s innocence, humour and imagination are just as charming as ever!
Product code: 9780798168946
Liewe Heksie, Leesboek 2 (Afrikaans, Paperback) - Verna Vels
R135,00
In Liewe Heksie: Leesboek 2 Heksie learns how to drive a car, accidently heals the king from his illness and discovers the magic words to make her horse, Griet, appear!
Product code: 9780798168922
Liewe Heksie: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback) - Verna Vels
R135,00
Lekker leesboeke
Product code: 9780798168908
Vos en Haas - Sylvia Vanden Heede , Illus:The Tjong-Khing , Transl: Daniel Hugo
R130,00Product code: 9781869193676
Stories Met Stertjies - Corlia Fourie
R95,00
Aspoestertjie skilder met houtskool, die gestewelde kat faal in sy plan om sy nooi ryk te maak en die slapende skone is effe ongeskik wanneer sy in haar slaap gesteur word. Boonop verander 'n padda nie altyd in 'n prins nie. In hierdie ietwat ongewone bundel word bekende sprokies van Grimm, Anderson en Perrault herskryf om 'n meer realistiese wereld van prinse en prinsesse te skep - met skreeusnaakse gevolge. Die herskeppings word tesame met die oorspronklike weergawes geplaas vir dubbele leesgenot. Vir lesers van alle ouderdomme.
Product code: 9781869191412
Houtie Houtkapper - Izelle Hickey
R65,00
9780981421308Die storie van Houtie Houtkapper illustreer vir ons jong kindertjies die gevare van te veel skermtyd voor die televisie. Dit kommunikeer op die vlak van die kind en is 'n waardevolle hulpmiddel vir ouers om hul kinders aan te moedig en gesonde gewoontes te ontwikkel.
Product code: 9780981421308
Jonathan se Stadsavontuur - Izelle Hickey
R65,00
9780981421339Die gebruik van tegnologie het 'n groot invloed op ons en ons kinders en dit is noodsaaklik dat ons en hulle sal leer hoe om 'n gesonde tegno-lewe balans met die gebruik van tegnologie te bemeester.
Product code: 9780981421339























