Reading is a human right

Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories (Afrikaans, Paperback) – Louise Smit; Illus Sean Verster

(0) Write a review

Bennie Boekwurm woon diep onder die grond daar in die Wielie Walie-parkie. In sy tonnelhuisie is daar rakke en rakke vol storieboeke. Sy naam is nie verniet Bennie Boekwurm nie. Bennie hou baie daarvan om stories vir kinders te lees. Hy wag nou juis vir hulle om hom te roep. Hy het klaar die boek uitgesoek . . . Die stories is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er jare. Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as hulle ouers bekoor.

R125,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780798167697
Availability: In stock

Description

Imprint:Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin:South Africa
Release date:October 2014
Authors:Louise Smit
Illustrators:Sean Verster
Dimensions:240 x 170 x 11mm (L x W x T)
Format:Paperback
Pages:120
ISBN-13:978-0-7981-6769-7
Barcode:9780798167697

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)