'n Goeie dag vir boomklim - Jaco Jacobs
R150,00
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word.Aanbevole klasleesboek vir Afrikaans HT gr 7-8
Product code: 9780799373967
Gevaarlike Lopies (Afrikaans, Paperback, 4de Uitgawe) - Jaco Jacobs
R80,00
Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie 'n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in 'n nagmerrie gaan ontaard... Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel!Aanbevole klasleesboek vir Afrikaans HT gr 7
Product code: 9780799372670
Moenie hierdie boek eet nie! 'n Rympie vir elke dag van die jaar - Jaco Jacobs & Zinelda McDonald
R330,00
Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en ’n bonusrympie vir ’n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille ...Moenie hierdie boek eet nie! contains 365 brand new poems (and a bonus poem for a leap year) that will have kids (and adults!) roaring with laughter. There are poems about grannys and grandfathers, bugs, cricket, astronauts, pirates, ghosts, school toilets, Santa Claus and crocodiles ...
Product code: 9780799379211
Slimkop! Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes
R260,00
Slimkop! bevat 28 briljante projekte, met maklik verstaanbare illustrasies wat alles stap vir stap verduidelik, alledaagse bestanddele wat in en om die huis verkrygbaar is. Die wetenskap agter elke eksperiment word ook verduidelik.Including a foreword by Professor Robert Winston, Slimkop! is packed with 28 brilliant projects, using clear step-by-step instructions, everyday ingredients that can be found around the house. The science behind every experiment is also explained.
Product code: 9780799380064
Die Tweeling Trek saam - M E R
R145,00
Die Tweeling trek saam is 'n verwerkte heruitgawe van Kinders van die Voortrek wat oorspronklik in 1920 verskyn het.IMPORTANT NOTICE: Before you add your item to the cart please register. This will give you login details and you will enter our 3d secure system for the shopping cart. To register see MY ACCOUNT in the top menu bar.

Product code: 9780624018216
Stories van Bergplaas - Alba Bouwer
R150,00
Alberta Magdalena (Alba) Bouwer is op 16 Maart 1920 op ’n Vrystaatse plaas op die wal van die Renosterrivier in die distrik Vredefort gebore.In 1995 het Alba aan Hanlie Retief (Sarie, 29 Maart 1995) vertel dat sy in ’n donderstorm gebore is. “My pa is te perd weg om die vroedvrou te gaan haal, maar die spruit kom af en hy moes óór. Hy stuur toe solank ’n ou swart vrou huis toe, maar toe dié by die huis kom, is ek klaar gebore. Te klein, te vroeg.“En die swart vrou sê: ‘Hoe! Hy’s so klein, hy sal nie lewe nie, maar ons moet hom was, hy moet begrawe word.’ Sy het die water gebring, maar met die was skree die baba dat die wêreld dreun, seker omdat ek die gevoel gehad het dat hulle my dood wil hê, het my ma agterna vertel.
Product code: 0624020355
Los my uit, paloekas! - George Weideman
R65,00
Sanlam Prize for Youth Literature: silver (1992)This stirring tale of a boy from the farm, who feels out of his depth amongst the cool guys at school, is set in the 1960s.
Product code: 9780624031703
Die Swart Kat Slaan 'n Noot: Boek 3 - Chris Sasner , Illust Willem Samuel
R120,00Product code: 9781869196950
Tippie plant groente - Vlak 3, Boek 7
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Product code: 9780799379990
Tippie kry twee vissies - Vlak 3, Boek 10

Product code: 9780799380026
Tippie soek 'n boek - Vlak 2, Boek 9
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Product code: 9780799375541
Tippie en die braai - Vlak 2 Boek 10
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Product code: 9780799375558
Tippie loop in die reen - Vlak 3 Boek 1
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Product code: 9780799379938
Tippie ry fiets - Vlak 3 Boek 3

Product code: 9780799379952
Tippie kuier op die plaas - Vlak 3 Boek 5

Product code: 9780799379976
Tippie se kous - Vlak 2, Boek 8
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Product code: 9780799372847
Tippie en die kam - Vlak 1 Boek 6
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.
Tippie ry met die trein - Vlak 3 Boek 6
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Product code: 9780799379983
Tippie plant 'n boom - Vlek 3 Boek 9

Product code: 9780799380019
Tippie en die perd - Vlak 3 boek 2

Product code: 9780799379945
Tippie bad vir Woef - Vlak 3 Boek 8

Product code: 9780799380002
Tippie En Die Mier: Vlak 2 Boek 7 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.Elke boek in die reeks bevat:
- ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
- helder, kindervriendelik illustrasies;
- ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Product code: 9780799372830
Tippie Se Neus Jeuk: Vlak 2 Boek 6 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekenElke boek in die reeks bevat:
- ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
- helder, kindervriendelik illustrasies;
- ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Product code: 9780799372823
Tippie En Die Uil: Vlak 2 Boek 5 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.Elke boek in die reeks bevat:
- ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
- helder, kindervriendelik illustrasies;
- ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Product code: 9780799372816
Tippie En Die Leer: Vlak 2 Boek 4 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.Elke boek in die reeks bevat:
- ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
- helder, kindervriendelik illustrasies;
- ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Product code: 9780799372809
Tippie En Die Duur Mat: Vlak 2 Boek 3 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Product code: 9780799372793
Tippie En Die Haas: Vlak 2 Boek 2 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.Elke boek in die reeks bevat:· ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Product code: 9780799372786
Tippie En Die Boom: Vlak 2 Boek 1 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.Elke boek in die reeks bevat:’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Product code: 9780799372779
Tippie En Die Bul: Boek 10 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.
Product code: 9780799377354
Tippie En Die Vis: Boek 9 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.
Product code: 9780799377347
Tippie En Die By: Gr R Boek 8 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363210
Tippie Se Bal: Gr R Boek 7 -
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363203
Tippie En Die Kam: Gr R Boek 6 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363197
Tippie En Die Bok: Gr R Boek 5 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363180
Tippie En Die Kat: Vlak 1/Gr R Boek 4 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Product code: 9780799363173
Tippie se Jas: Vlak 1/Gr R Boek 3 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363166
Tippie En Die Hen: Vlak 1/Gr R Boek 2 - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363159
Leer my lees (Vlak 1/Gr R) 1: Hallo, Tippie! - Jose & Reinette Palmer
R40,00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.
Product code: 9780799363142
Storietyd Vir 4-jariges
R150,00
Kinders wat net begin lees, het baie ondersteuning en aanmoediging nodig. Storietyd vir 4-jariges is geskryf om jong kinders die plesier van lees en die deel van stories te laat ontdek. Die mooi hardebandboek bevat vier boeiende verhale in eenvoudige sinne en maklike woorde vertel, vergesel van pragtige volkleur-illustrasies. Vir ouers is daar agter in die boek nuttige aantekeninge oor elke storie. Daar is ook Storietyd-boeke 3-, 5- en 6-jariges.
Product code: 9781775788065
Storietyd Vir 5-jariges
R150,00
Kinders wat net begin lees, het baie ondersteuning en aanmoediging nodig. Storietyd vir 5-jariges is spesiaal geskryf om jong kinders die plesier van lees en die deel van stories te laat ontdek. Die mooi hardebandboek bevat vier boeiende verhale in eenvoudige sinne en maklike woorde vertel, vergesel van pragtige volkleur-illustrasies. Vir ouers is daar agter in die boek nuttige aantekeninge oor elke storie. Daar is ook Storietyd-boeke 3-, 4- en 6-jariges.
Product code: 9781775788072