Reading is a human right
Sort by:
Show
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Ek, jy en Hawaii - Analize Theron

R45,00
Product code: 9781779870384
R45,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Onvergeetlike liefde - Dina Botha

R45,00
Product code: 9781779870056
R45,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

'n Huis vir liefhê - Ida Bester

R45,00
Product code: 9781779870377
R45,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Sien jy my nou? - Ciska Olivier

R45,00
Product code: 9781779870100
R45,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

As die rooidag oorwin - M L Cronjé

R50,00
Product code: 9780799324808
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Paradysliefde - Rika du Plessis

R50,00
Product code: 9780799327274
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Piet se Beurt - Sarah du Pisanie

R50,00
Product code: 9780799342000
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Nader as 'n hartklop - M L Cronjé

R50,00
Product code: 9780799331868
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Droomvrou - Dianne van Eeden

R50,00
Product code: 9780799326796
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Vier van haar bestes - Louisa du Toit

R95,00
Terug na Jagtersrus; Mure van glas; Maan oor die duine; Die Sterrekyker van Oorstaan
Product code: 9780624042112
R95,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Die Swye van Mario Salviati - Etienne van Heerden

R150,00
Ingi Friedlander, ‘n jong, gefrustreerde kunstenaar wat by ‘n kunsmuseum in Kaapstad werk, word gestuur om ‘n gesogte beeldhouwerk op die dorpie Tallejare aan die rand van die Moordenaarskaroo te probeer koop.Tydens haar verblyf word sy geboei deur stories uit die verlede; stories oor water wat opdraand loop, oor fabelagtige rykdom uit volstruisvere, en oor Goudseput, waar die verdwene Kruger-ponde glo begrawe le. Sy ontrafel ook meer as een liefdesgeskiedenis, soos die van die flambojante Meerlust Bergh en sy beeldskone Indonesiese prinses, en die hartseer verhaal van Mario Salviati en die onaansienlike Edit Aandra met haar wondermooi sangstem.
Product code: 9780624037835
R150,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Ek Wens, Ek Wens - Zirk van den Berg

R95,00
Product code: 9780795708558
R95,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Die poorte van Sion - Bodie Thoene

R65,00
Product code: 9781868233878
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

'n Nuwe Môre - Tessa Afshar

R110,00
Product code: 9781431616596
R110,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Padmaker - Christine Barkhuizen le Roux

R110,00
'n Deurleefde, sensitiewe roman oor die komplekse verhouding tussen ouer en kind en die afdruk wat een geslag op die volgende laat.
Product code: 9780798150965
R110,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Klimtol - Etienne van Heerden

R150,00
Hy was op sy allerbeste, en die gehoor was mét hom. Hulle was aan sy toutjie, asof hulle self 'n klimtol was, hier teen sy bors.
Product code: 9780624057796
R150,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Poorte - Lelanie Kruger

R95,00
Sewe dae. Drie Mense. Twee Geheime
Product code: 9780987002433
R95,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Die teenoorgestelde is net so waar - Azille Coetzee

R165,00
'n Vlymskerp, aangrypende roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue - 'n verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime.
Product code: 9780798182355
R165,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Stormsee oor Skoonbergbaai - Pieter Pieterse

R60,00
"Soort soek soort, he?" Jantooi spring uit die skuitbakkie, "Ek wonder hoe dink die dokter hoe meet een mens 'n ander, met rand en sent, he? Hoe weet 'n mens wie is jou soort?" ...
Product code: 9780624028215
R60,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Ciske - Piet Bakker

R95,00
Product code: 0624003531
R95,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Allermooiste meisie - Elize Davies

R50,00
Product code: 978177635279
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Nommerpasdeksel - Cecilia Nortjé

R50,00
Product code: 9781776351954
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Kleur en Karamel - Analize Viljoen

R50,00
Product code: 9780639607252
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Meer as net 'n nag - Dina Botha

R50,00
Product code: 9781776351732
R50,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Meeulanders - Esta Steyn

R100,00
Product code: 9781874901587
R100,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Katryn: Vrou van die Richtersveld - Jan Huisamen

R120,00
Katryn Jonis staan in die Kaapse Hooggeregshof tereg op aanklag van moord. Die oorledene is die seun van haar aartsvyand, Abraham Klink. Sonder advokaat of ooggetuies, met al die omstandigheidsgetuienis teen haar, moet Katryn voor die halsregter veg vir haar lewe. Sy het net één wapen tot haar beskikking: dat sy die waarheid praat, so heilig en so waar as wat net die waarheid kan wees.
Product code: 9780798156462
R120,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Kleine Paradys - Santi Neven

R65,00
Katryn soek nie ’n nuwe man nie. Sy is gelukkig om vir ewig Paul se weduwee te wees, al het hy haar hart gebreek. Die man wat langs haar plaas, Kleine Paradys, intrek, is egter nie net enige man nie. Nee, hy’s ’n sexy dokter wat niks van boer af weet nie en sy word gereeld na sy plaas ontbied om te kom help met ’n krisis. Axel weet sy beeldskone buurvrou het geheime, maar dit gaan hom nie afskrik nie. Hy het immers Soete Waters gekoop sonder om enigiets van boerdery te weet. Hy sal haar net moet oortuig dat hulle nie só verskillend is nie. En dat sy eerder vir hom moet kies as haar ander buurman. Dié mag dalk alles van die plaas weet, maar hy weet niks van vroue nie.
Product code: 9781776356829
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Tussen Glas en Vag - Rina Cilliers

R65,00
Ansua Welthagen, ’n talentvolle glaskunstenaar, keer terug van Europa ná ʼn groot liefdesteleurstelling. Sy onderneem om die kapel op Sewefontein, die spogplaas van die formidabele Naudés, naby Greyton, met loodglasvensters te versier. Om met ’n voertuig wat probleme gee voor Paasnaweek iewers gestrand te sit, is ʼn krisis. Maar Ansua ken krisisse. Sy ken wel nie sukkelende, geleende bakkies nie, en nóg minder alpakkas. Sewefontein is nie meer die plaas van jare gelede nie. Dit is nou ʼn heenkome vir afvlerkhoendertjies, soos die aantreklike, bot alpakkaboer die mense daar noem. Wybrandt Naudé het ʼn sagte plek vir mense, maar hy sal dit nooit wys nie. Dis makliker om te maak of hy net omgee oor die bestuur van die plaas en sy adellike herkoms. Hy is wel nie apaties teenoor die mooi Tanya wat sy bruid wil word nie. Hy wil met alles in hom van haar ontslae raak en besluit Ansua moet hom help: sy moet sy kammaverloofde wees. Ansua word gou betrokke by die komplot om van die lastige meisie ontslae te raak, maar sy ontdek in die proses dat toneelspel diep emosies by ’n akteur kan ontketen.
Product code: 9781776351855
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Weer Begin - Marle Cloete

R65,00
Anet Schreuder sal enigiets vir haar susters doen en laat haar dus by Reinet se troue teensinnig afpaar met Steve Turner, die een strooijonker. Sy is effens bevooroordeeld teen die Engelse, maar gelukkig hoef sy hom nie weer te sien nie.Impulsief besluit sy om ’n tydjie op haar nuwe swaer se plaas agter te bly, maar niemand het haar vertel Steve gaan die plaas vir die bruidspaar oppas solank hulle op wittebrood is nie. Nog minder kon dié dorpsjapies weet dat die droogte in die Karoo deur groot reën gebreek gaan word terwyl hulle onbepland saam op die plaas is. Hulle het ook nie noodwendig beplan om verlief te raak nie.
Product code: 9781776354962
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Blom van sy hart - Marile Cloete

R65,00
Christeline Samuels is pas terug ná sy haar Doktorsgraad in Noorweë verwerf het. Haar prioriteite vir die toekoms is eenvoudig: ‘n suksesvolle akademiese loopbaan, en om die vervreemding van haar ouers te verwerk. Maar Chrissie se vriendin, Beth, en die res van die vriendegroep het egter ander planne. Rodney Philander mag op die oog af net die mede-eienaar van ’n tuindiens wees en daarby ’n oppervlakkige grapjas, maar dié wat hom ken, weet dat daar meer in hom steek as wat hy voorgee. Op ’n lentebesoek aan Namakwaland doen die groep vriende hulle bes om Kupido te speel. Chrissie en Rodney wil egter nie ingee teenoor mekaar nie en probeer om die aantrekkingskrag tussen hulle te ignoreer. Die mag van ’n blom moet egter nie onderskat word nie.
Product code: 9781776358083
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Jaargety - Madelie Human

R65,00
Liefde kan jou siel genees Zadelle, die nuwe dokter op Groeneweide, dra ’n donker geheim en stel geensins belang in enige verhouding nie. Totdat sy vir Jacques Greyling, ’n aantreklike beesboer ontmoet.Jacques verloor sy hart op Zadelle en is vasberade om haar vir homself te wen, maar vind gou uit dis nie so maklik nie. Jacques is egter ’n Greyling en deins nie terug vir enige uitdaging nie. Zadelle oorweeg ’n verhouding met Jacques, maar eers moet sy vir berading by die plaaslike dominee gaan om haar te help om haar verlede te verwerk. Sal Jacques haar verwerp as hy die waarheid oor haar verlede uitvind? Kan sy haar probleem oorkom?Jacques vind wel die waarheid uit, maar dit maak ’n sterker beskermingsdrang binne hom wakker. Hy werp alles in die stryd om haar te help en saam moet talle struikelblokke oorkom voordat hulle geluk kan vind.
Product code: 9781776356867
R65,00
Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)