Reading is a human right
Sort by:
Show
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Soeter as Nougat - Lizelle von Wielligh

R65,00
Fouché steur hom nie aan sy pa se deurmekaar praatjies in die hospitaal nie. Tot die aand toe sy pa sterf en hy ʼn skokkende ontdekking agter in sy pa se Bybel maak. Watter tipe verhouding het sy pa met bloedjong Elmarie Coetzee gehad? Elmarie is nederig, lief vir die Here, het ‘n oop hand vir die armes en hoë morele waardes. Onbewustelik krap sy Fouché se planne om haar te ontmasker deurmekaar. Hoe beter hy haar leer ken, hoe moeiliker vind hy dit om te glo sy is skuldig. Boonop begin hy sy hart op haar verloor. Dít terwyl hy baie goed weet liefde is niks anders as ʼn seepbel wat wag om te bars nie. Wanneer die waarheid eindelik uitkom, is die skade onherroeplik. Sal Elmarie hom kan vergewe en glo dat hy werklik lief is vir haar?
Product code: 9781776352159
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Liewe Lisa - Kristel Loots

R65,00
Lisa is ʼn liewe mens, ʼn ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vát aan ʼn mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan se kerkskoene soms onder haar ma se bed staan. Lisa hang haar engelvlerke op toe sy vir Darius Skietekat, oom Johan se seun, ontmoet. Oor een ding stem Lisa en Darius saam – hul ouers hoort nie bymekaar nie. In Lisa se ma se huis is daar baie vertrekke, maar nie genoeg om die Bothas en die Skietekatte uit mekaar se hare te hou nie. Al wat Lisa vra, is om uitgelos te word. Dis háár lewe, háár ape, háár sirkus, en Darius Skietekat hoef nie daarmee saam te stem nie. Dit sluit haar verhouding met Henco in. As Lisa net die spoke van die verlede kan agterlaat en antwoorde kan kry oor wat werklik daardie noodlottige aand op die see gebeur het. Darius wil haar help, maar is dit ʼn goeie idee? Om uit te vind jy het jou lewe lank met ʼn leuen geleef en dan te vergewe, is soms te veel gevra. Net liefde kan jou dan red.
Product code: 9781776352777
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Sneeuvlokkies en Rooiwyn - Judy Troskie

R65,00
Amelia besef haar besluit om te gaan kyk waar haar wortels tussen die Rooiberge in die Noord-Oos-Vrystaat begrawe lê, is onverstaanbaar vir haar aangenome familie. Sy wil egter antwoorde gaan soek. Wie was haar biologiese ma regtig en waarom het geen familie haar probeer opspoor na haar ma se skielike dood toe sy nog ‘n baba was nie? Tussen die stofstrate van Clarens vind sy egter meer as waarop sy gereken het en verloor haar hart onverwags in die proses. Dirk word daardie iemand êrens wat sy so heldhaftig in haar dagboek aangeteken het, maar nooit gedink het sy eendag gaan ontmoet nie. Net jammer sy is nie seker waar “klitsgras Christie” in sy lewe pas nie.
Product code: 9781776352098
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Meer as Blomme - Ilde Grove

R65,00
Sy liefde is soos die eerste lenteblom Mia se gunstelingmens is haar ouma en haar gunstelingplek is haar ouma se blommewinkel, Die geel katstert. Daarom sal sy enigiets doen om te verhoed dat die nuwe indringer, sexy Emil Mühlbacher, die plek toemaak. Hy kan dreig, skreeu, vlei; niks gaan haar oortuig nie. Sy is bestand teen mans met geheime ná Jacques se verraad. Emil is wel nie 'n hartelose sakeman nie; hy het ʼn sagte kant maar ʼn troebel verlede. Hy het nie per toeval in dié pragtige dorpie kom bly nie. Mia moet ʼn plan maak om die winkel te red én sy moet haar hart beskerm. Hoe moeilik kan dit nou wees? Die verhaal handel oor hoe gemeenskappe in klein dorpies laer trek wanneer daar moeilikheid is. Die bykarakters is heerlik driedimensioneel, wat sorg vir ʼn genotvolle leeservaring.
Product code: 9781776351673
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Party dinge is vir altyd - Elsa Winckler

R65,00
Liefde is vir altyd. Jeanie McMillan land op Kaapstad twee jaar nadat sy weggehardloop het op haar troudag. Op die lughawe loop sy in Gerard de Lange vas, die rede hoekom sy toe nie getroud is nie. Vir haar sal hy altyd dié een wees, maar hulle het hulle beurt gehad, sy het die leuens oor hom geglo en dis tyd om aan te beweeg. Maar die rooi nommertjie wat Gerard uit sy tas haal, is nie syne nie. Dis Jeanie s’n. Hul tasse is omgeruil op die lughawe. Hy sal weet, hy was die een wat ewe opgewonde twee jaar gelede vir hulle identiese tasse gekoop het vir die wittebrood wat nooit gebeur het nie. Hy is nie troumateriaal nie, kinders wil hy beslis nie hê nie. Maar hy wil, nee, hy moet by Jeanie wees en stel voor sy trek by hom in. Sy voorstel is veronderstel om net ’n tydelike reëling te wees, maar hy besef amper te laat dat liefde nie tydelik is nie, liefde is vir altyd.
Product code: 9781776351831
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Paradiso - Elize Davies

R65,00
“Moet ’n mens so lank wag vir diens? Whiskey en soda, en maak gou,” blaf hy toe die lugwaardin in haar netjiese uniform langs hom verskyn.Die meisie knik en kyk na Anneke. “Iets vir u?” vra sy beleefd. Anneke skud haar kop. “Nee, dankie,” antwoord sy vriendelik, verleë oor Ferdinand se swak maniere. Hy is ’n snob, dink sy vir die soveelste keer. Hy is vriendelik en sjarmant teenoor diegene wat hy kan gebruik, maar pleinweg ongeskik teenoor sy minderes. Hy gaan haar lewe onuitstaanbaar maak wanneer die besef eendag tot hom deurdring dat sy nie met hom wil trou nie. Sy sug en staar weer by die venstertjie uit.
Product code: 9781776351992
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Net vir 'n Seisoen of twee - Dina Botha

R65,00
Marcelle ontmoet vir Sebastian by ʼn partytjie. Nog nooit het sy so ʼn vreemde, aantreklike en onbeskryfbare arrogante mansmens ontmoet nie. Voordat Sebastian nog haar naam weet, maak hy alreeds ʼn afspraak met haar. Nie eens die feit dat sy skynbaar getroud is skrik hom af nie. Hy maak dit duidelik dat hy in haar belangstel en vasberade is om haar te besit – maar net vir ʼn seisoen of twee. Marcelle is nie heeltemal blind vir sy aantreklikheid of bestand teen sy sjarme nie, maar ingee gaan sy beslis nie. Wanneer ʼn ramp haar sakeonderneming tref, leer sy ʼn ander kant van Sebastian Rigter ken. Sy ontmoet die ware man. Die een wat Sebastian self nog moet ontdek. Haar opinie oor hom verander teen haar eie beter wete en sy verloor haar hart. Al is sy en Sebastian net tydelik. ’n Seisoen of twee is beter as niks.
Product code: 9781776352050
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Dit lê die wêreld vol - Dina Botha

R65,00
Sosiale vlinder en beïnvloeder, Demi-Leigh Henkel, is gewoond om aandag te trek. Toe ’n uiters aantreklike vreemdeling op ’n vlug nie eens in haar rigting kyk nie, vererg sy haar vir hom. Sy neem ’n selfie van haar en die slapende man en plaas dit op haar sosiale platform met ’n katterige aanmerking daarby. Dokter Paul Krynauw spoor haar op en noem haar ’n sosiale verpesting wat mense se lewens verwoes. Sy besluit om twee weke by sy kliniek deur te bring met die idee om nie net die befoeterde dokter se persoonlike lewe te verander nie, maar ook sy persoonlikheid. Min weet Demi-Leigh dat Paul haar lewe op sy kop gaan draai en haar hart in sy hande gaan hou.
Product code: 9781776352272
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Hart van Goud - Didi Potgieter

R65,00
Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met ʼn skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met ’n gewilde country groep sing, ʼn lekkende kraan en stukkende pyp regmaak, blomme rangskik en selfs kerkorrel speel. Daar is egter iets wat sy nie kan doen nie: om normaal op te tree as Kyle White in die vertrek is. Kyle het sy toekoms en sy loopbaan deeglik beplan. Hy is op pad San Francisco toe. Daar sal hy nie net die seun van ’n goewerneur wees nie, maar ʼn talentvolle argitek in eie reg. Ridgeway is net ʼn vinnige stop voor dan, maar die ongelooflike sexy kroegmeisie Stella maak gevoelens in hom wakker en krap sy planne deurmekaar.
Product code: 9781776351756
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Liefdeslewe vir 'n Grotman - Ciska Olivier

R65,00
Olga is die bestuurder van Boskloof gasteplaas en sy sal die veld vir niks agterlaat nie. Nie eens vir haar verloofde, Stefan, nie. Al wie haar liefde vir die dorre bos deel, is die een man wat sy nie kan verdra nie: Lukas, die wildbewaarder. Die man wat haar haat. Die man met die mooi oë. Grotman. Rof en onbeskof, nes sy hond wat haar geliefde papegaai wil opvreet. Sy loop liefs wye draaie om hom om enige konfrontasie te vermy. Tog is daar oomblikke wat iets anders as afsku deur haar are vloei. Veral wanneer sy glimpe van sensitiwiteit in sy goudbruin oë sien as hy met die diere werk. Maar vir só ʼn man sien sy nie kans. Stefan is nie noodwendig opwindend nie, maar hy is veilig. Hy is ʼn enkele kers en nie, soos Lukas, ʼn vonk nie. En sy sal die vlammetjie van begeerte wat deur haar vloei wanneer Lukas na haar kyk gou moet blus voordat dit in ʼn veldbrand ontaard ...
Product code: 9781776351893
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Boerefeetjie - Alicia Hanekom

R65,00
Product code: 9781776352012
R65,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

When I was Nataniël (25 stories)

R100,00
Product code: 9780798150026
R100,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Al wat Tel - Irma Venter

R265,00
Product code: 9780624094838
R265,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Die Verkeerde Vrou - Irma Venter

R265,00
Liela Oloffson has everything most people could want. Beauty, fame, a stellar acting career. But when she disappears one Friday night, the police have to call on the media to help find her. Seasoned journalist Ami Prinsloo follows Liela’s trail like a bloodhound, from where she was last seen in Johannesburg – and further still, right back to her childhood. Is Liela in hiding, or has she been hijacked? Kidnapped, maybe? And what did she and her fiancé fight about just before she disappeared?
Product code: 9780624093213
R265,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Minder as Niks - Irma Venter

R265,00
Product code: 9780624092292
R265,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Skoenlapper - Irma Venter

R145,00
Product code: 9780798170062
R145,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Skrapnel - Irma Venter

R150,00
Product code: 9780798170055
R150,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Fees van die Ongenooides - PG du Plessis

R165,00
Product code: 9780624048374
R165,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Abel se dogters - Helene de Kock

R125,00
Product code: 9780798143806
R125,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Prooi - Deon Meyer

R95,00
Product code: 9780798177757
R95,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Donkerdrif - Deon Meyer

R95,00
Product code: 9780798181662
R95,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Karoonag en ander verhale - Deon Meyer

R85,00
Product code: 9780798151177
R85,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Kobra - Deon Meyer

R110,00
Product code: 9780798165044
R110,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Ikarus - Deon Meyer

R110,00
Product code: 9780798169776
R110,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Wolftyd - Anna M Louw

R110,00
Product code: 9780624030300
R110,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Die Mannheimsage Vol 3 Die Goudbaronne - Lerina Erasmus

R350,00
In hierdie deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van die jare. Weens sy onvermoë om sy vrou se liefde te herwin word die lewe vir Karl onuithoudbaar – soveel so dat hy dinge in sy eie hande neem. Maar ook Deborah en Kit dra letsels ná die Boereoorlog: Ten spyte van hul hunkering na mekaar, bly hul liefde onvervuld. Op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog ontmoet Kurt, Deborah se seun, vir Victoria, Kit se dogter. Hulle word verlief en is bereid om die besware van hul families teen te staan. Die spanning bereik ’n breekpunt wanneer hulle in ’n skermutseling in Europa vasval en hul liefde ’n duur prys verg . . . Wat hou die toekoms vir die Mannheim- en Malloy-families in? En kan Deborah en Kit, dekades ná hulle die eerste keer ontmoet het, uiteindelik versoen raak in hul liefde vir mekaar?
Product code: 9780798174855
R350,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Die Mannheimm Sage: Vol 2 Die Goudkewers - Lerina Erasmus

R350,00
Johannesburg dreig om ’n spookdorp te word. Die stad se myne is deurspek met piriet, en op politieke gebied word die fondamente gelê vir die Anglo-Boereoorlog. Dit is teen hierdie agtergrond dat die liefdesverhaal van Deborah Mannheim en Kit Malloy afspeel. Maar Deborah sal uiteindelik moet kies: Kies sy haar liefde vir Kit, of eerder die verpligtinge teenoor haar man, Karl, en die skatryk Mannheim-familie, wie se myne skielik haar verantwoordelikheid geword het?
Product code: 9780798174824
R350,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Die Mannheimm Sage: Vol 1 Die Fortuinsoekers - Lerina Erasmus

R350,00
Dis die goudstormloop van die 1880’s in Johannesburg. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein word gedwing om hul familieplaas in die Karoo te verlaat en na die Goudstad te verhuis. Dis hiér, terwyl sy onverwags as hul gesin se broodwinner optree, waar sy boonop moet kies tussen Kit Malloy, ’n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin.
Product code: 9780798174541
R350,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Beproefde Geluk - Rika du Plessis

R30,00
Product code: 9780799352320
R30,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Engel sonder vlerke - Bets Smith

R30,00
Product code: 9780799359299
R30,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Adam se plan - Jacolet van den Berg

R30,00
Product code: 9780799351651
R30,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Reënboogliefde - Magda Schmidt

R30,00
Product code: 9780799396454
R30,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Mia se dilemma - Julia Burger

R30,00
Product code: 9780799359152
R30,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Blomme vir Melissa - Ciska Olivier

R30,00
Product code: 9780799392197
R30,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

6 Ster - T Rex

R95,00
Product code: 9780799351880
R95,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Death Cup - Irna van Zyl

R135,00
Product code: 9781485903697
R135,00
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist
Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)