Description
Tafelberg Uitgewers, sagteband, tweede druk 2000, 407 pp
Kondisie: Baie goed
Ingi Friedlander, ‘n jong, gefrustreerde kunstenaar wat by ‘n kunsmuseum in Kaapstad werk, word gestuur om ‘n gesogte beeldhouwerk op die dorpie Tallejare aan die rand van die Moordenaarskaroo te probeer koop.
Tydens haar verblyf word sy geboei deur stories uit die verlede; stories oor water wat opdraand loop, oor fabelagtige rykdom uit volstruisvere, en oor Goudseput, waar die verdwene Kruger-ponde glo begrawe le. Sy ontrafel ook meer as een liefdesgeskiedenis, soos die van die flambojante Meerlust Bergh en sy beeldskone Indonesiese prinses, en die hartseer verhaal van Mario Salviati en die onaansienlike Edit Aandra met haar wondermooi sangstem.
R150,00
Tafelberg Uitgewers, sagteband, tweede druk 2000, 407 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.