Reading is a human right

Weer Begin – Marle Cloete

(0) Write a review

Anet Schreuder sal enigiets vir haar susters doen en laat haar dus by Reinet se troue teensinnig afpaar met Steve Turner, die een strooijonker. Sy is effens bevooroordeeld teen die Engelse, maar gelukkig hoef sy hom nie weer te sien nie.

Impulsief besluit sy om ’n tydjie op haar nuwe swaer se plaas agter te bly, maar niemand het haar vertel Steve gaan die plaas vir die bruidspaar oppas solank hulle op wittebrood is nie. Nog minder kon dié dorpsjapies weet dat die droogte in die Karoo deur groot reën gebreek gaan word terwyl hulle onbepland saam op die plaas is. Hulle het ook nie noodwendig beplan om verlief te raak nie.

R65,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781776354962
Availability: 1 in stock

Description

Lapa Uitgewers, Romanza, sagteband, 2022

Kondisie: Soos nuut

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)