Reading is a human right

Paradiso – Elize Davies

(0) Write a review

“Moet ’n mens so lank wag vir diens? Whiskey en soda, en maak gou,” blaf hy toe die lugwaardin in haar netjiese uniform langs hom verskyn.

Die meisie knik en kyk na Anneke. “Iets vir u?” vra sy beleefd.
Anneke skud haar kop. “Nee, dankie,” antwoord sy vriendelik, verleë oor Ferdinand se swak maniere. Hy is ’n snob, dink sy vir die soveelste keer. Hy is vriendelik en sjarmant teenoor diegene wat hy kan gebruik, maar pleinweg ongeskik teenoor sy minderes. Hy gaan haar lewe onuitstaanbaar maak wanneer die besef eendag tot hom deurdring dat sy nie met hom wil trou nie. Sy sug en staar weer by die venstertjie uit.

R65,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781776351992
Availability: 1 in stock

Description

Lapa Uitgewers, Romanza, sagteband, 2022

Kondisie: Soos Nuut

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)