Die Laaste Profeet - Nanda Pauw
R50,00
'n Toekomsverhaal oor vryheid, vrede en liefde.
Product code: 9781874926085
7 Dae - Deon Meyer
R95,00
Ek sal elke dag 'n polisieman skiet, tot julle die moordenaar van Hannalie Sloet aankla...
Product code: 9780798156219
Dryfhout - Chanette Paul (Gys Niemand reeks boek 5)
R150,00
Boek 5 in die Gys Niemand reeks
Product code: 9780799381597
Huweliksklokkies op Jakkalswater - Sarah du Pisanie
R220,00
Ben en Faan ’n identiese tweeling en die jongste Van Rensburg-broers wat op en om Jakkalswater woon. In hierdie twee stories kry hulle hul pasmaats. Ben is die boer en ontmoet vir Karen terwyl hy omsien na oom Wouter op sy plaas, Heningputs. Faan is ’n prokureur en ontmoet Hanna van Aarde wanneer hy ’n brief by haar moet aflewer terwyl sy haar geweer op hom rig.
Product code: 9780799373783
Waar die Hart is (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe) - Sophia Kapp
R280,00
Sy’s nie regtig ’n Malan soos haar susters, Adri en JC, nie. Sy’s die aangelapte een, Marné van Deventer se loskopkind. Idalette weet dat Charl Nienaber haar net verdra, verduur.Toe Adriaan Malan die ou herehuis aan Idalette nagelaat het, het hy Charl as haar trustee aangestel. Omdat sy nie, soos die ander twee, self die mas kan opkom nie, glo sy. Net so min soos wat Adriaan vertroue in haar gehad het, het Charl.Idalette veg om die huis te behou, al is al haar reserwes uitgeput. Soos sy geveg het om haar seun, Luca, te behou, soos sy Marc Benucci afgeveg het. Veral teen Charl se kil beheerstheid, die veragting in sy oë, en, ja, sy warmte, soms, het sy geen skanse nie.
Product code: 9780799361469
Paaiboelie - Chanette Paul
R240,00
Jojo Richter - haar opdrag is oenskynlik eenvoudig: Vind uit wat het werklik sewe jaar gelede in die skatryk Eduard Swiegelaar se studeerkamer gebeur – die dag toe hy ten aanskoue van sy heelwat jonger, sexy trofeevrou doodgeskiet is. Die moord op n vooraanstaande ou bok wat met n jong blaar uit n bedenklike agtergrond getroud was, fassineer Jojo egter minder as die stories rondom Crystal Crags, die landgoed wat binne die sogenaamde Duiwelsdriehoek val.
Product code: 9780799385397
Uit die Bloute
R300,00
Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Sy weier egter om weer saam met Irene en Valk te werk, tot ʼn boogskutter op rolskaatse ʼn bekende regter vermoor en die vermoede ontstaan dat dit moontlik verband kan hou met die UFO-groep.Toe sy weer sien, konkel sy saam met Irene agter Valk se rug om die raaisel te probeer oplos. Iets wat haar verhouding met Joachim tot die uiterste beproef.
Product code: 9780799388947
Droomvanger - Chanette Paul
R300,00
Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte klamheid hortend in. Nou is dit ook binne-in haar. Sy stoei vir asem ...
Product code: 9780639605470
Vermis op allesverloren - Anchien Troskie
R120,00
Skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd
Product code: 9780795706905
Brandoffer - Dolf van Niekerk
R75,00
Vertellings uit die Tweede Vryheidsoorlog
Product code: 9780624037057
Koms van die hyreën - Dolf van Niekerk
R60,00
'n Egte Afrika-verhaal, so misterieus en magies soos die voor-voormense se rotstekeninge.
Product code: 9780624032939
Die Spoorsnyer - Piet van Rooyen
R75,00
Bekroon met die eerste prys in die Sanlam/De Kat/Kuns op Een-Romankompetisie van 1993
Product code: 9780624032892
Toorberg - Etienne van Heerden
R110,00
Toorberg is 'n indrukwekkende roman - Bekroon met die Hertzogprys, CNA-prys vir Letterkunde, ATKV-prys vir gewilde prosa, W A Hofmeyr-prys.
Product code: 9780624025641
Uit 'n Kamer in - Pieter Venter
R65,00
'n Roman wat beslis nie ongemerk sal verbygaan nie.
Product code: LIT0107
A Cask of Jerepigo - Herman Charles Bosman
R110,00
Herman Charles Bosman is famous for his magical story-telling qualities.
Product code: 9780798128858
Lobola vir die Lewe - Andre P Brink
R195,00
Bekroon in 1965 met die Reina Prinsen-Geerligsprys
Product code: 9780798100625






































