Methodist Hymn Book Sesotho Large Print - Merapelo, Litsebeletso Le Lifela Tsa Kereke Ea Methodiste
R255,00Product code: 9781998987122
A Christmas Carol - Charles Dickens
R110,00
A Ghost Story for Christmas
Product code: 9781561795567
R110,00
Honey & Layla Ons Eerste Sneeu (Afrikaans Edition) - EBOOK
R95,00
Kom saam met Honey en Layla op ’n avontuur in die sneeu! Wanneer Honey, ’n klein hondjie, onseker voel oor haar heel eerste sneeu, wys Layla en hulle vriendin Hannah vir haar hoe wonderlik dit is om in die sneeu te speel en hoeveel pret dit kan wees. Saam lag, speel en ontdek hulle die vreugde van die koue, glinsterende sneeu.Deur hulle avontuur leer klein lesers van Psalm 51:7 en hoe Jesus ons hartjies helder, vrolik en skoon kan maak, net soos die sneeu wat pas buitekant geval het. Perfek vir kinders van 3–6 jaar en families wat God se liefde op ’n spesiale manier wil deel.
Honey & Layla Ons Eerste Sneeu (Afrikaans Edition)
Available on 16 September 2026 R120,00Product code: 978-0981421421
Tuinmaak in Suid-Afrika deur die jaar - Marianne Alexander
R100,00Product code: 9781868721993
R100,00
Ses en Sestig Transvaalse Bome - B de Winter, Mayda de Winter, DJB Killick
R95,00Product code: Boom001
R95,00
Shrubs, Trees and Climbers for Southern Africa - Sima Eliovson
R130,00Product code: 0869540114
R130,00
Illustrated Encyclopedia of Gardening in South Africa - Reader's Digest
R100,00Product code: 9780947008017
R100,00
Vroue van die Bybel - Wayne Barber, Eddie Rasnake, Richard Shepherd
R110,00Product code: 9781770003262
R110,00
Make a difference - Miriam Cain (A Christian Action Handbook for Southern Africa)
R95,00Product code: 0958398321
R95,00
Sprakeloos - Tom Lanoye
R135,00
Tom Lanoye vertel van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood. Terselftertyd toon die roman die ontreddering van 'n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat dié verlies probeer besweer met 'n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal, met heelwat humor neem die skrywer ook afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die sprankelende Vlaamse stadsbuurt waarin hy grootgeword het. Maar bowenal is dit 'n afrekening met sy ma - 'n klein, temperamentele amateuraktrise wat nie die teater en die werklike lewe uit mekaar kon hou nie. Sy vorm die middelpunt van talle tragikomiese familietaferele. Dit is 'n meesleurende en oorrompelende boek.
Product code: 9781869194024
R135,00
Eet vir volgehoue Energied - Liesbet Delport & Gabi Steenkamp
R100,00Product code: 9780624038672
R100,00
Eet vir Volgehoue Energie 2 - Gabi Steenkamp & Liesbet Delport
R100,00Product code: 9780624042273
R100,00



























































