Chanette Paul Omnibus 2
R95,00
Rots van liefde; Geld wat krom is; Leerskool van die liefde
Product code: 9780624044796
Chanette Paul Omnibus 3
R95,00
Legende van die liefde; Liefde in Laventel; Oerdans van die liefde
Product code: 9780624045922
Ettie Bierman Keur 5
R100,00
Iewers wag die more; Mariette aan 'n lyntjie; Ouverture op Overberg
Product code: 9780624047919
Elza Rademeyer Omnibus 7
R100,00
Storm van die liefde; Die seewind se lied; Spoelklippies in stormwater
Product code: 9780624068211
Ena Murray Omnibus 24
R95,00
Agter die masker; Bruid uit die vreemde; Haar grootste offer
Product code: 9780624048077
Tryna du Toit Omnibus 11
R100,00
Die Nimmer-nimmer berge; 'n Ruiker in die herfs; Vakansie op Kromrivie; Ons ken almal vir Hermina
Product code: 9780798121674
Ena Murray Keur 3 - Die geheim van Hercule Cordier; Paspoort na Gevaar; 'n Bruid vir graaf Debussy
R75,00Product code: 9780624070894
Hannah du Plessis: Sanet van Sonnedal; Die weg van 'n Arend; Die ver pad na Eldorado
R150,00Product code: 0799301086
Ena Murray Keur 15
R100,00
Die pad terug huis toe; 'n Vrou soos Salome; Die vrou in die spieel.
Product code: 9780624083467
Kantelpunt - Sophia Kapp
R350,00
ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe se wederopstanding. Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy ʼn histerektomie, en haar wêreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar ʼn vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte.
Product code: 9780799390919































