Wilde Klawer - Vita du Preez (Vinkel & Koljander 4)
R135,00
Solitaire, Woestynroos, Droomland en Wilde klawer is ’n vierluik oor vier vroue wat deelgeneem het aan ’n Boer soek ’n vrou-kompetisie en hulle wedervaringe daarna. Wilde klawer is die vierde boek in die reeks en gaan oor McKenna Wilde wat ’n spesiale gawe het om deur aanraking te “sien”.
Product code: 9780799384994
Vlindervlerke - Anna Penzhorn
R85,00
Madagaskar is Ilana se volgende bestemming, waar sy foto’s van modelle gaan neem. Al wat sy nog moet afhandel, is ’n ontmoeting met die vlieenier van ’n privaat vliegtuig wat haar en een van die modelle soontoe sal neem...
Product code: 9780799385243
'n Man vir altyd - Marile Cloete
R85,00
Hierdie is ’n omnibus bestaande uit drie van Marile Cloete se vorige Romanzas: Man van min woorde, Man met ’n missie en Man van sy woord.
Product code: 9780799385403
Bewustelik joune - Elsa Winckler
R85,00
Vyf jaar ná die aanval op Kris, wat byna haar lewe gekos en haar met ’n letsel op die gesig gelaat het, is sy weer op koers. Wel, as mens nou die nagmerries wat haar soms ry, uitskakel. Haar aanvallers is agter tralies, haar verbreekte verlowing is iets van die verlede. Wanneer sy die kans kry in haar fisioterapiepraktyk, breek sy ook weg om kursusse aan te bied in bewustelikheid – oftewel mindfulness: Sy help mense ontdek hulle kan maar net wees, hulle hoef nie heeltyd te doen nie. Dit is wat haar met heelwording gehelp het.
Product code: 9780799386080
Indringer op Dassiedraai - Nita Griessel
R55,00
'n Pragtige humoristiese verhaal
Product code: 9780799331493
7 Dae - Deon Meyer
R95,00
Ek sal elke dag 'n polisieman skiet, tot julle die moordenaar van Hannalie Sloet aankla...
Product code: 9780798156219
Dryfhout - Chanette Paul (Gys Niemand reeks boek 5)
R150,00
Boek 5 in die Gys Niemand reeks
Product code: 9780799381597
Paaiboelie - Chanette Paul
R240,00
Jojo Richter - haar opdrag is oenskynlik eenvoudig: Vind uit wat het werklik sewe jaar gelede in die skatryk Eduard Swiegelaar se studeerkamer gebeur – die dag toe hy ten aanskoue van sy heelwat jonger, sexy trofeevrou doodgeskiet is. Die moord op n vooraanstaande ou bok wat met n jong blaar uit n bedenklike agtergrond getroud was, fassineer Jojo egter minder as die stories rondom Crystal Crags, die landgoed wat binne die sogenaamde Duiwelsdriehoek val.
Product code: 9780799385397
Uit die Bloute
R300,00
Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Sy weier egter om weer saam met Irene en Valk te werk, tot ʼn boogskutter op rolskaatse ʼn bekende regter vermoor en die vermoede ontstaan dat dit moontlik verband kan hou met die UFO-groep.Toe sy weer sien, konkel sy saam met Irene agter Valk se rug om die raaisel te probeer oplos. Iets wat haar verhouding met Joachim tot die uiterste beproef.
Product code: 9780799388947
Droomvanger - Chanette Paul
R300,00
Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte klamheid hortend in. Nou is dit ook binne-in haar. Sy stoei vir asem ...
Product code: 9780639605470
Vermis op allesverloren - Anchien Troskie
R120,00
Skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd
Product code: 9780795706905
Brandoffer - Dolf van Niekerk
R75,00
Vertellings uit die Tweede Vryheidsoorlog
Product code: 9780624037057
Koms van die hyreën - Dolf van Niekerk
R60,00
'n Egte Afrika-verhaal, so misterieus en magies soos die voor-voormense se rotstekeninge.
Product code: 9780624032939
Die Spoorsnyer - Piet van Rooyen
R75,00
Bekroon met die eerste prys in die Sanlam/De Kat/Kuns op Een-Romankompetisie van 1993
Product code: 9780624032892


















































