Die Doc Immelman Omnibus: Tweehonderd gewere, 'n Seisoen vir Romanse, Skatte van goddeloosheid
R110,00Product code: 0798109343
Op Meester se stoep - Hester Potgieter
R120,00
Vir lesers met 'n goeie sin vir humor
Product code: 9781928456513
Romanza 3-in-1: Tyd sal leer/Sy liefdespaln/Doring in haar vlees - Alma Carstens/ Ronelle Uys/Dina Botha
R65,00Product code: 9781776353828
Mal- en ander stories, 'n Omnibus van humor deur André P Brink
R250,00
Hierdie bundel is vir dié leser wat proe-proe wil lees en herlees, sommer vir die genot van lekker lag of vir 'n oomblik van stilsit en nadink.
Product code: 9780798139960
Om voor te begin - Magdaleen Walters
R35,00
In die harde korporatiewe wêreld en omring van ambisie en naywer, verstaan sy later nie meer haar hartsake nie.Wel, tot daardie naweek op die plaas ...
Product code: 9780799364002
Die Verevrou - Jan van Tonder
R165,00
Die verevrou is 'n epiese roman wat strek oor dekades en kontinente heen; oor die volstruisbedryf, die liefde, en hoe om jou eie waarheid te vind.
Product code: 9780798170505
Toorberg - Etienne van Heerden
R150,00
In n verbeeldingryke neutedop word dit 'n herskrywing - maar ook 'n ondergrawing - van die gedeelde en tog tragies geskeide verlede van wit en swart in Suid-Afrika.
Product code: 9780624041672
Vyf waens na San Pedro - Doc Immelman
R120,00
'n Verhaal vol intrige, aksie en 'n tikkie romanse.
Product code: 9781869192334
'n Baie lang brief aan my dogter - Marita van der Vyver
R200,00
Marita se ontroerende jeugmemoires, en 'n storie oor taal en boeke en die wonderwerk van woorde ...
Product code: 9780624090014
Elmar Steyn Omnibus 4: Kaapse Kavalier; Ilse Fourier; 'n Vrou soos Madelyn
R120,00Product code: 9780624037637
Frats - Chris Karsten
R120,00
Die verhaal van twee vroue: Khoena van die Kaap, uitgelewer aan gewetenlose fortuinsoekers en nuuskierige wetenskaplikes, en Dolly in Londen, was as gevolg van haar eie ongelukkige jeugjare medelye het met die lot van mense wat as "fratse" ten toon gestel word.
Product code: 9780798148801
A Fountain in France - Marita van der Vyver
R165,00
Whether you are based in Provence or Perth, Bath of Bloemfontein, this book will show you that a good sense of humour might be the most important qualification if you want to survive being the eternal outsider.
Product code: 9780143538950































