Kainsmerk - Annelie Botes
R310,00
Kainsmerk  is ’n versameling stories wat meestal as kortverhale en vervolgverhale in tydskrifte verskyn het. In hierdie verhale vertel Annelie Botes van mense wat as brose wesens dikwels ’n teken van vervloeking (Kainsmerk) in hul siele ronddra wat hulle vir die wêreld wil verberg. Lesers maak kennis met verskeie karakters wat telkens op die Damaskuspad beland as gevolg van die seerkry wat hulle ervaar.
Product code: 9781776093038
Manna Kommering - Pirow Bekker
R100,00
'n Ware oorlewingsroman, 'n ark vol wonderlike indrukke
Product code: 0624013995
Elza Rademeyer Omnibus 1: Op Arendsvlerke; Mallemeule van die liefde; Die deur van haar hart
R95,00Product code: 9780624046448
Magriet Smalberger Omnibus: Hy wat die goud bring; Die koue vuur; Tant Madeleine se somer
R75,00Product code: 9780798148931
Sarah du Pisanie Omnibus 8: 'n Juffrou vir Skurwekop; Hard soos kameeldoringhout; Sandroos uit Meob
R120,00Product code: 9780624042488
Hartland - Deon Opperman soos oorvertel deur Kerneels Breytenbach
R110,00Product code: 9780624056911
Ena Murray Omnibus 8
R110,00
Heerser van die Quinta; Oos na die son; Merk van die Skarabee.
Product code: 9780624043218
Ena Murray Omnibus 20: Die meisie van Klaradynstraat; As die Lied verstil: Die Pad terug huis toe
R110,00Product code: 9780624032847
Seisoen van lig en donker - Alta Cloete
R100,00
... haar hele lewe het buit haar beheer geglip ...
Product code: 9780799369755






































