Die huis wat JOOP gebou het - Johnny Roodt
R150,00
'n Romanse met 'n angel in die stert
Product code: 9781874901432
Jan Rabie Versamelverhale
R195,00
Hierdie bundel is uitgegee by geleentheid van die 60ste verjaarsdag van die skrywer op 14 November 1980.In hierdie versamelbundel is al die verhale van Jan Rabie se drie kortverhaalbundels Een en twintig, Dakkamer en Agterplaas en Die roos aan die pels versamel. ‘n Verdere sewetal kortverhale word vir die eerste keer gepubliseer.
Product code: 0798110856
Alba Bouwer Omnibus: Stories van Rivierplaas; Nuwe Stories van Rivierplaas; Stories van Ruyswyck
R160,00Product code: 9780624033738
R160,00
Ena Murray Omnibus 34: Appelbloeisels en jasmyn; Erf dan my drome
R110,00Product code: 9780624054795
Uit die verhaalskat van Eugène Marais - saamgestel deur TJR Botha en PD van der Walt
R130,00Product code: LITT000246
Maretha Maartens Omnibus: Koms van die Wolf; Die Midas-seisoen; Voor die oog van hierdie son
R75,00Product code: 9780624032830
As die nood hoog is - Wilhelm Liebenberg
R95,00
Teen die agtergrond van die beklemmende Noodtoestand aan die Oos-Kaap ontvou 'n boeiende verhaal van seksuele en politieke spanning, intrige en hartstog.
Product code: 9780620172806























































