Padkos uit toeka - Koot Steenkamp
R85,00
Plaasfone, kleilat en ander ligte oomblikke
Product code: 9780798148122
Van Motho en van Mens - Elsabe Steenberg
R90,00
Voorheen in 1975 onder die titel Korrel en Kuif uitgegee
Lig in die donker - Karel Schoeman
R130,00
'n Roman oor die lewe van Rembrandt
Product code: 9780798124348
Die huis wat JOOP gebou het - Johnny Roodt
R150,00
'n Romanse met 'n angel in die stert
Product code: 9781874901432
Jan Rabie Versamelverhale
R195,00
Hierdie bundel is uitgegee by geleentheid van die 60ste verjaarsdag van die skrywer op 14 November 1980.In hierdie versamelbundel is al die verhale van Jan Rabie se drie kortverhaalbundels Een en twintig, Dakkamer en Agterplaas en Die roos aan die pels versamel. ‘n Verdere sewetal kortverhale word vir die eerste keer gepubliseer.
Product code: 0798110856
Alba Bouwer Omnibus: Stories van Rivierplaas; Nuwe Stories van Rivierplaas; Stories van Ruyswyck
R160,00Product code: 9780624033738
R160,00





















































