Reading is a human right

Jan Rabie Versamelverhale

(0) Write a review

Hierdie bundel is uitgegee by geleentheid van die 60ste verjaarsdag van die skrywer op 14 November 1980.

In hierdie versamelbundel is al die verhale van Jan Rabie se drie kortverhaalbundels Een en twintigDakkamer en Agterplaas en Die roos aan die pels versamel. ‘n Verdere sewetal kortverhale word vir die eerste keer gepubliseer.

R195,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 0798110856
Availability: 1 in stock

Description

Human & Rousseau, hardeband met stofomslag, 1980, 258 pp

Kondisie: Baie goed

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)