Die Ongedanste dans - Breyten Breytenbach (Gevangenisgedigte 1975 - 1983)
R250,00
Die digter se eerste versamelbundel het in 2001 onder die titel Ysterkoei-blues verskyn. Dit het gedigte ingesluit wat tussen 1964 en 1975 geskryf is.
Product code: 9780798144025
Die hand vol vere: Breyten Breytenbach - Saamgestel deur Ampie Coetzee
R150,00Product code: 9780798133975
Eklips - Breyten Breytenbach
R120,00
die derde bundel van die ongedanste dans
Product code: 0620065915
('YK') - Breyten Breytenbach
R125,00
die vierde bundel van die ongedanste dans
Product code: 0620068590
oorblyfsel/voice over - Breyten Breytenbach
R95,00
Op reis in gesprek met Magmoed Darwiesj/the nomadic conversation with Mahmoud Darwish
Product code: 9780798150712
Blomskryf - Breyten Breytenbach
R130,00
Uit die gedigte van Breyten Breytenbach en Jan Blom
Product code: 0620023880
Ysterkoei-blues - Breyten Breytenbach (Versamelde gedigte 1964-1975)
R250,00Product code: 9780798141871
Die Windvanger - Breyten Breytenbach
R120,00
Wat 'n leeservaring - vol metafore, vergelykings, meersinnige betekenisse en vele wyshede.
Product code: 9780798147507
Die Singende Hand - Breyten Breytenbach (Versamelde gedigte 1984-2014)
R250,00Die Singende Hand: Versamelde Gedigte 1984 – 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel.Dit vorm ’n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-Blues en Die Ongedanste Dans.
Product code: 9780798172134
Boek: Dryfpunt - Breyten Breytenbach
R95,00
Witskrifte van 'n wit albino;'n Boek bedenkinge;Voetnote by om te vlieg.
Product code: 0947046097
Woordwerk - Breyten Breytenbach
R130,00
'n Kantskryfjoernaal van 'n skrywer.
Product code: 9780798139427
Abdoltjie - Alba Bouwer
R110,00
Ses Verhaaltjies: Abdoltjie soek die Wit Bok; Die Prentjiespaleis; Die See-oupa; Die Wolke-doekoen; Die Danepitjies; Die Vuurvliegies en die Maanblom.
Product code: 9780624023661
Bome van kennis en ander Verhale - MC Botha
R65,00
'n Stewige bundel wat tref deur sy menslikheid en fyn waarneming.
Product code: 0798119268
M.E.R Van Naby gesien - Elize Botha
R95,00
'n Keur uit die kortkuns van M.E.R.
Product code: 0624007081
Party van Ons - Samesteller: Danie Botha
R250,00
Die Homeros Leesboek 2001: 'n Leesboek vol vakkundige artikels, spitsvondige essays en 'n wye verskeidenheid kortverhale en poësie. 32 skrywers.
Product code: 9780624040064
4 Uitgesoekte eenbedrywe - Dr FCL Bosman
R150,00
Bo die Kranse - H A Fagan; Alle paaie lei na Rome - Uys Krige; Waai Westewind - W A de Klerk;Die Byl - C Louis Leipoldt.
Product code: LIT0093
Teen die Helling - Boerneef
R75,00
Boerneef – ek dank jou vir jou menslike relaas van stedelinge in ‘n stad misplaas. Wat anders is die lewe as ‘n hunkering verby die stoflike na ‘n Boplaas – DJ Opperman
Product code: LIT0092
Ghaap en Kambro - Boerneef
R90,00
Ook van Boerneef beskikbaar: Teen die Helling R75
Product code: LIT0091
Memory of Snow and of Dust - Breyten Breytenbach
R100,00
As with all Breytenbach's writings, this complex and allusive novel is both a gripping investigation of the South African predicament and also a meditation on exile, betrayal, love and creation.
Product code: 0947046194
War in Peace: An Analysis of Warfare since 1945 - Ed Robert Thompson
R200,00Product code: 0856133418
Modern Military Weapons - Robin Cross
R100,00
A guide to modern military weapons, includes sections on tanks, artillery, missiles, fighter aircraft, bombers, helicopters, battleships, submarines and amphibious craft
Product code: 9780749607241
Small arms of World War II - Chris Chant
R150,00
Detailing the design and development of each weapon, this book covers the most important infantry weapons used by both Allied and Axis soldiers between 1939 &1945
Product code: 9781840134438
The Elite: The Story of the Rhodesian Special Air Service - Barbara Cole
R250,00
The Rhodesian Special Air Service, one of the most formidable fighting forces in the world, operated almost exclusively across the borders during the long bitter bush war,undertaking deep-penetration missions against insurgents being harbored inside neighboring Mozambique and Zambia
Product code: 0620074213
Cry Zimbabwe - Peter Stiff
R350,00
Essential reading for every South African.
Product code: 9789198540208
Never Quite a Soldier - David Lemon
R150,00
A Rhodesian Policeman's War 1971 - 1982
Product code: 9781919854212
Leathernecks: Elite Forces - The US Marines
R200,00
This book tells the story of the modern US Marine Corps, concentrating on its combat record since 1945.
Product code: 9781851550043
Continent Ablaze: The Insurgency Wars in Africa 1960 to present - John W Turner
R250,00
The Rhodesian Counter-Insurgency War 1962-1980; The Counter-Insurgency War in Southwest Africa 1966-1989; The First Angolan Civil War 1975-1991; The Mozambican Insurgency 1975-1992; The Second Angolan Civil War 1992-1995, etc
Product code: 9781868420469
Dingo Firestorm - Ian Pringle
R350,00
The Greatest Battle of the Rhodesian Bush War
Product code: 9781770224285
Afrikaans 1983 volledige Denim Bybel met ritssluiter en bykomende materiaal
R675,00Product code: 9780798224369
Africa Bible Commentary - One Volume Commentary
R850,00
The first one-volume Bible Commentary produced in Africa by African theologians to meet the needs of African pastors, students and lay leaders.
Product code: 9780310291879
Jock van die Bosveld - Sir Percy Fitzpatrick
R250,00
Hard Cover. Condition: Good. Dust Jacket Condition: Good. Second ed Thus. JOCK VAN DIE BOSVELD is een van die weinige Suid-Afrikaanse boeke wat as werklik klassiek bestempel kan word. Dit is die verhaal van Sir Percy Fitzpatrick se ondervindinge as jong prospekteerder en transportryer in die Oostelike Transvaalse Laeveld van die tagtigerjare. Die hoof persoon is egter nie die skrywer self nie, maar wel sy getroue hond, Jock, met wie hy sy spannende jag-.en ander avonture belewe. Die meeste van die gebeurtenisse het die skrywer oorspronklik aan sy kinders vertel - hulle het egter alleen geluister "as dit waar was". Dit is juis vanweë hierdie egtheid en die lewendige styl dat Jock van die Bosveld vandag nog deur oud en jonk in Suid-Afrika as een van hul geliefkoosde boeke beskou word.
Product code: jock001
Die Penkopkommando - Fritz Steyn
R750,00
Usual acid offsetting from endpapers, else a clean tight fine copy in a good condition, lightly chipped and torn. A scarce Boer War novelGeskenk inskripsie voorin gedateer 1952
Product code: pen001
Xitsonga 1989 standard size HC Bible
R130,00
1989 complete Bible, standard size, black hardcover, red-edged
Product code: 9780798218221


































