Reading is a human right

Jock van die Bosveld – Sir Percy Fitzpatrick

(0) Write a review

Hard Cover. Condition: Good. Dust Jacket Condition: Good. Second ed Thus. JOCK VAN DIE BOSVELD is een van die weinige Suid-Afrikaanse boeke wat as werklik klassiek bestempel kan word. Dit is die verhaal van Sir Percy Fitzpatrick se ondervindinge as jong prospekteerder en transportryer in die Oostelike Transvaalse Laeveld van die tagtigerjare. Die hoof persoon is egter nie die skrywer self nie, maar wel sy getroue hond, Jock, met wie hy sy spannende jag-.en ander avonture belewe. Die meeste van die gebeurtenisse het die skrywer oorspronklik aan sy kinders vertel – hulle het egter alleen geluister “as dit waar was”. Dit is juis vanweë hierdie egtheid en die lewendige styl dat Jock van die Bosveld vandag nog deur oud en jonk in Suid-Afrika as een van hul geliefkoosde boeke beskou word.

R250,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: jock001
Availability: Out of stock

Description

J L van Schaik Bpk, 1962, tweede druk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)