Wilde Klawer - Vita du Preez (Vinkel & Koljander 4)
R135,00
Solitaire, Woestynroos, Droomland en Wilde klawer is ’n vierluik oor vier vroue wat deelgeneem het aan ’n Boer soek ’n vrou-kompetisie en hulle wedervaringe daarna. Wilde klawer is die vierde boek in die reeks en gaan oor McKenna Wilde wat ’n spesiale gawe het om deur aanraking te “sien”.
Product code: 9780799384994
Vlindervlerke - Anna Penzhorn
R85,00
Madagaskar is Ilana se volgende bestemming, waar sy foto’s van modelle gaan neem. Al wat sy nog moet afhandel, is ’n ontmoeting met die vlieenier van ’n privaat vliegtuig wat haar en een van die modelle soontoe sal neem...
Product code: 9780799385243
'n Man vir altyd - Marile Cloete
R85,00
Hierdie is ’n omnibus bestaande uit drie van Marile Cloete se vorige Romanzas: Man van min woorde, Man met ’n missie en Man van sy woord.
Product code: 9780799385403
Bewustelik joune - Elsa Winckler
R85,00
Vyf jaar ná die aanval op Kris, wat byna haar lewe gekos en haar met ’n letsel op die gesig gelaat het, is sy weer op koers. Wel, as mens nou die nagmerries wat haar soms ry, uitskakel. Haar aanvallers is agter tralies, haar verbreekte verlowing is iets van die verlede. Wanneer sy die kans kry in haar fisioterapiepraktyk, breek sy ook weg om kursusse aan te bied in bewustelikheid – oftewel mindfulness: Sy help mense ontdek hulle kan maar net wees, hulle hoef nie heeltyd te doen nie. Dit is wat haar met heelwording gehelp het.
Product code: 9780799386080
Indringer op Dassiedraai - Nita Griessel
R55,00
'n Pragtige humoristiese verhaal
Product code: 9780799331493
7 Dae - Deon Meyer
R95,00
Ek sal elke dag 'n polisieman skiet, tot julle die moordenaar van Hannalie Sloet aankla...
Product code: 9780798156219
Dokter van die verlorenes - Konsalik
R175,00
'n Storie werklikheidsgetrou geteken teen 'n eksotiese Oosterse agtergrond.
Product code: 9780624024217
Die Beroepsbruidegom - Konsalik
R195,00
Nog 'n Konsalik vir jou versameling!
Product code: 9780624021087
Nagte langs die Nyl - Konsalik
R195,00
Die boek is een van 20 romans waarvan dit onlangs op verrassende wyse aan die lig gekom het dat hulle werk van Heinz G Konsalik is.
Product code: 9780624032854
Dokter Erika Werner - Konsalik
R195,00
Nog 'n lekkerlees boek vir jou Konsalik-versameling!
Product code: Kon002
Niemand leef van drome - Konsalik
R195,00
Nog 'n Konsalik vir jou versameling!
Product code: 0624019330
Dryfhout - Chanette Paul (Gys Niemand reeks boek 5)
R150,00
Boek 5 in die Gys Niemand reeks
Product code: 9780799381597
The New Companies Act Manual - Including Close Corporations and Partnerships (PB, 2nd Ed) Piet A. Delport
R300,00Product code: 9780409052022
Cost Accounting, Global Edition (PB, 15th ed) M. V. Rajan, S. M. Datar, C. T. Horngren
R495,00
For undergraduate and MBA Cost or Management Accounting courses The text that defined the cost accounting market. Horngren's Cost Accounting, defined the cost accounting market and continues to innovate today by consistently integrating the most current practice and theory into the text. This acclaimed, market-leading text emphasized the basic theme of "different costs for different purposes," and reaches beyond cost accounting procedures to consider concepts, analyses, and management. This edition incorporates the latest research and most up-to-date thinking into all relevant chapters and more MyAccountingLab (R) coverage!
Product code: 9781292018225









































