Oxford Bilingual School Dictionary IsiXhosa & English
R285,00
Brand-new, quick and easy to use, the Oxford Bilingual School Dictionary: isiXhosa and English gives real help to learners in speaking, reading and writing in an additional language.
Product code: 9780195766820
Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek
R155,00
Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat die woorde wat leerders in hulle handboeke teekom, geidentifiseer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat, en ondersteun leerders in sleutelareas, soos volg:
- voorbeeldsinne wys jou hoe woorde werklik gebruik word
- woordherkomste uit 'n wye reeks tale, soos deur taalleerplanne vereis
- bevat die woorde wat leerders regtig sal opsoek en gebruik
- gebruiksnotas help jou om algemene foute te vermy
- klem en klankgrepe help jou om woorde reg uit te spreek
- akkurate definisies gee woorde se betekenisse in eenvoudige taal
- illustrasies maak moeilike konsepte maklik om te verstaan en brei deur byskrifte woordeskat uit
- Sinonieme en antonieme help jou om meer doeltreffend te skryf en praat
- Studiebladsye met 'n vinnige naslaangids vir grammatika, voorbeeldbriewe, SMS-taal, en meer
- 'n Afdeling oor instruksiewoorde om jou te help om sukses in toetse en eksamens te behaal
- Aktiwiteite en lesse geskik vir gebruik in die klaskamer
Product code: 9780195997958
Oxford Bilingual School Dictionary: IsiZulu & English
R220,00
Senzelwe ukusiza abafundi ukwazi ukubhala nokukhuluma kahle nangobuchule ngolimi lokwengeza, lesi sichazamazwi esiphelele nesisebenziseka kalula sibheke ukuxazulula izinkinga ezivamile zabafundi. / Designed to enable learners to write and speak effectively and competently in their additional language, this up-to-date and easy-to-use dictionary focuses on overcoming learners' most common difficulties.
Product code: 9780199079544


