Reading is a human right

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek

(0) Write a review

Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat die woorde wat leerders in hulle handboeke teekom, geidentifiseer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat, en ondersteun leerders in sleutelareas, soos volg:

  • voorbeeldsinne wys jou hoe woorde werklik gebruik word
  • woordherkomste uit ‘n wye reeks tale, soos deur taalleerplanne vereis
  • bevat die woorde wat leerders regtig sal opsoek en gebruik
  • gebruiksnotas help jou om algemene foute te vermy
  • klem en klankgrepe help jou om woorde reg uit te spreek
  • akkurate definisies gee woorde se betekenisse in eenvoudige taal
  • illustrasies maak moeilike konsepte maklik om te verstaan en brei deur byskrifte woordeskat uit
  • Sinonieme en antonieme help jou om meer doeltreffend te skryf en praat
  • Studiebladsye met ‘n vinnige naslaangids vir grammatika, voorbeeldbriewe, SMS-taal, en meer
  • ‘n Afdeling oor instruksiewoorde om jou te help om sukses in toetse en eksamens te behaal
  • Aktiwiteite en lesse geskik vir gebruik in die klaskamer

R155,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780195997958
Availability: 2 in stock

Description

Author/s: OUPSA
ISBN-13: 9780195997958
Edition: 1
Publication date: August 2012
Origin: OUP Southern Africa
Pages: 684
Binding: Paperback
Dimensions: 210 x 148 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)