Mr Schnitzel - Stephen Knight
R65,00
Whilst sleeping in a strange bed in a strange land, five-year-old Stefan is lulled to sleep each evening by his father's extraordinary bedtime stories...
Product code: 9780140287318
Wicked - Jilly Cooper
Product code: 9780593052983
Die Mannheimsage Vol 3 Die Goudbaronne - Lerina Erasmus
R350,00
In hierdie deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van die jare. Weens sy onvermoë om sy vrou se liefde te herwin word die lewe vir Karl onuithoudbaar – soveel so dat hy dinge in sy eie hande neem. Maar ook Deborah en Kit dra letsels ná die Boereoorlog: Ten spyte van hul hunkering na mekaar, bly hul liefde onvervuld. Op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog ontmoet Kurt, Deborah se seun, vir Victoria, Kit se dogter. Hulle word verlief en is bereid om die besware van hul families teen te staan. Die spanning bereik ’n breekpunt wanneer hulle in ’n skermutseling in Europa vasval en hul liefde ’n duur prys verg . . . Wat hou die toekoms vir die Mannheim- en Malloy-families in? En kan Deborah en Kit, dekades ná hulle die eerste keer ontmoet het, uiteindelik versoen raak in hul liefde vir mekaar?
Product code: 9780798174855
Die Mannheimm Sage: Vol 2 Die Goudkewers - Lerina Erasmus
R350,00
Johannesburg dreig om ’n spookdorp te word. Die stad se myne is deurspek met piriet, en op politieke gebied word die fondamente gelê vir die Anglo-Boereoorlog. Dit is teen hierdie agtergrond dat die liefdesverhaal van Deborah Mannheim en Kit Malloy afspeel. Maar Deborah sal uiteindelik moet kies: Kies sy haar liefde vir Kit, of eerder die verpligtinge teenoor haar man, Karl, en die skatryk Mannheim-familie, wie se myne skielik haar verantwoordelikheid geword het?
Product code: 9780798174824
Die Mannheimm Sage: Vol 1 Die Fortuinsoekers - Lerina Erasmus
R350,00
Dis die goudstormloop van die 1880’s in Johannesburg. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein word gedwing om hul familieplaas in die Karoo te verlaat en na die Goudstad te verhuis. Dis hiér, terwyl sy onverwags as hul gesin se broodwinner optree, waar sy boonop moet kies tussen Kit Malloy, ’n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin.
Product code: 9780798174541
The Day of the fifth moon - Vincent Brome
R95,00
A novel of the besieged in Peking during the Boxer rebellion
Product code: 0575034947
Flesh and Blood - Jonathan Kellerman
Product code: 9780747265009







































