Cost Accounting, Global Edition (PB, 15th ed) M. V. Rajan, S. M. Datar, C. T. Horngren
R495,00
For undergraduate and MBA Cost or Management Accounting courses The text that defined the cost accounting market. Horngren's Cost Accounting, defined the cost accounting market and continues to innovate today by consistently integrating the most current practice and theory into the text. This acclaimed, market-leading text emphasized the basic theme of "different costs for different purposes," and reaches beyond cost accounting procedures to consider concepts, analyses, and management. This edition incorporates the latest research and most up-to-date thinking into all relevant chapters and more MyAccountingLab (R) coverage!
Product code: 9781292018225
Afspraak met Moord - Jana Marx
R295,00
’n Blik op die binnekring van die Krugersdorp-kultus“Daar was bloedspatsels oor die koffietafel, die banke en die banke se kussings. Peter en Joan was oortrek van steekwonde in hul rûe, nekke en agterkoppe. Nicholas het sy pa en ma gesigte na onder in ’n bloedbad op die mat in die sitkamer gekry. Hulle het hul hek en huis vir hul moordenaars oopgemaak, want hulle het ’n afspraak met hulle gehad.”Elf wrede moorde oor ’n tydperk van vier jaar ruk die gemeenskap van Krugersdorp en haal landwyd nuusopskrifte. Eindelik word al hierdie moorde verbind met Cecilia Steyn en haar kultusgroep, Electus per Deus (uitverkies deur God). Lede van die groep aanbid die grond waarop Cecilia loop en sal selfs vir haar moord pleeg.
Product code: 9780799396003
Laaste Lewe - Fanie Viljoen
R195,00
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak.
Product code: 9780799398083
Paaiboelie - Chanette Paul
R240,00
Jojo Richter - haar opdrag is oenskynlik eenvoudig: Vind uit wat het werklik sewe jaar gelede in die skatryk Eduard Swiegelaar se studeerkamer gebeur – die dag toe hy ten aanskoue van sy heelwat jonger, sexy trofeevrou doodgeskiet is. Die moord op n vooraanstaande ou bok wat met n jong blaar uit n bedenklike agtergrond getroud was, fassineer Jojo egter minder as die stories rondom Crystal Crags, die landgoed wat binne die sogenaamde Duiwelsdriehoek val.
Product code: 9780799385397
Uit die Bloute
R300,00
Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Sy weier egter om weer saam met Irene en Valk te werk, tot ʼn boogskutter op rolskaatse ʼn bekende regter vermoor en die vermoede ontstaan dat dit moontlik verband kan hou met die UFO-groep.Toe sy weer sien, konkel sy saam met Irene agter Valk se rug om die raaisel te probeer oplos. Iets wat haar verhouding met Joachim tot die uiterste beproef.
Product code: 9780799388947
Droomvanger - Chanette Paul
R300,00
Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte klamheid hortend in. Nou is dit ook binne-in haar. Sy stoei vir asem ...
Product code: 9780639605470
Kanse op 'n Wrak - Ernst van Heerden
Product code: 0624018067
Die Speelman van Dorestad - Toon van den Heever
Product code: 0628021763
Kromburg - C M van den Heever
Product code: LIT0120
Drie Susters - Anton Tsjechof
Product code: 0624009793
Sê dit in die donker - Pieter van der Lugt
Product code: 9780798125536
Brug na Eden - Charles F Stofberg
Product code: 9780799327250
Die hart van 'n hond - Pieter Stoffberg
R75,00
Bekroon met die Eugene Marais-prys 1991
Product code: 9780624026655
Die Stomme Aarde - Wilma Stockenstrom
Product code: 9780798147484
Abjater wat so lag - Wilma Stockenstrom
Product code: 9780798127745
Vermis op allesverloren - Anchien Troskie
R120,00
Skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd
Product code: 9780795706905
Augustus in Moskou - Barend Toerien
Product code: 9780624031321
Keur uit die Verhale van J van Melle
Product code: LIT0116
Brandoffer - Dolf van Niekerk
R75,00
Vertellings uit die Tweede Vryheidsoorlog
Product code: 9780624037057
Koms van die hyreën - Dolf van Niekerk
R60,00
'n Egte Afrika-verhaal, so misterieus en magies soos die voor-voormense se rotstekeninge.
Product code: 9780624032939
Geagte Skrywer - Engela van Rooyen
Die Spoorsnyer - Piet van Rooyen
R75,00
Bekroon met die eerste prys in die Sanlam/De Kat/Kuns op Een-Romankompetisie van 1993
Product code: 9780624032892
The Ultimate Guide to Dogs - David Alderton
R100,00
over 100 of the most popular breeds
Product code: 9781407557649
The Aquarium Owner's Handbook - David Alberton
R100,00
Practical advice on fish-keeping and maintenance
Product code: 9781844031092























































