Nick & I - Rob van der Valk with Andy Colquhoun
R100,00
An adventure in Rugby
Product code: 9781868062058
Chasing the Game - Peter Davies
R100,00
Sporting trials from Jo'burg to Jamaica
Product code: 9781868720699
South African Cricket - Mike Ward
R120,00
Statistics and History 1991 - 1996
Product code: 9780620207676
Woolmer on Cricket - Bob Woolmer with Ivo Tennant
R100,00
Simply the best technical coach around - Alan Donald
Product code: 9780753504840
Loorita se Griekse Voorskoot - Dirk en Reinet Nagtegaal
R150,00'n Griekse resepteboek was lees soos die intieme plakboek van 'n vrou in haar kombuis
Product code: 9780799356502
Die Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke - Isabel Uys
R200,00
Dit is 'n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende
Product code: 9781869193249
R200,00
Die Ongedanste dans - Breyten Breytenbach (Gevangenisgedigte 1975 - 1983)
R250,00
Die digter se eerste versamelbundel het in 2001 onder die titel Ysterkoei-blues verskyn. Dit het gedigte ingesluit wat tussen 1964 en 1975 geskryf is.
Product code: 9780798144025
Die hand vol vere: Breyten Breytenbach - Saamgestel deur Ampie Coetzee
R150,00Product code: 9780798133975
Eklips - Breyten Breytenbach
R120,00
die derde bundel van die ongedanste dans
Product code: 0620065915
('YK') - Breyten Breytenbach
R125,00
die vierde bundel van die ongedanste dans
Product code: 0620068590
oorblyfsel/voice over - Breyten Breytenbach
R95,00
Op reis in gesprek met Magmoed Darwiesj/the nomadic conversation with Mahmoud Darwish
Product code: 9780798150712
Blomskryf - Breyten Breytenbach
R130,00
Uit die gedigte van Breyten Breytenbach en Jan Blom
Product code: 0620023880
Ysterkoei-blues - Breyten Breytenbach (Versamelde gedigte 1964-1975)
R250,00Product code: 9780798141871
Die Windvanger - Breyten Breytenbach
R120,00
Wat 'n leeservaring - vol metafore, vergelykings, meersinnige betekenisse en vele wyshede.
Product code: 9780798147507
Die Singende Hand - Breyten Breytenbach (Versamelde gedigte 1984-2014)
R250,00Die Singende Hand: Versamelde Gedigte 1984 – 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel.Dit vorm ’n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-Blues en Die Ongedanste Dans.
Product code: 9780798172134
Boek: Dryfpunt - Breyten Breytenbach
R95,00
Witskrifte van 'n wit albino;'n Boek bedenkinge;Voetnote by om te vlieg.
Product code: 0947046097
Woordwerk - Breyten Breytenbach
R130,00
'n Kantskryfjoernaal van 'n skrywer.
Product code: 9780798139427
Abdoltjie - Alba Bouwer
R110,00
Ses Verhaaltjies: Abdoltjie soek die Wit Bok; Die Prentjiespaleis; Die See-oupa; Die Wolke-doekoen; Die Danepitjies; Die Vuurvliegies en die Maanblom.
Product code: 9780624023661
Bome van kennis en ander Verhale - MC Botha
R65,00
'n Stewige bundel wat tref deur sy menslikheid en fyn waarneming.
Product code: 0798119268
M.E.R Van Naby gesien - Elize Botha
R95,00
'n Keur uit die kortkuns van M.E.R.
Product code: 0624007081
Party van Ons - Samesteller: Danie Botha
R250,00
Die Homeros Leesboek 2001: 'n Leesboek vol vakkundige artikels, spitsvondige essays en 'n wye verskeidenheid kortverhale en poësie. 32 skrywers.
Product code: 9780624040064
4 Uitgesoekte eenbedrywe - Dr FCL Bosman
R150,00
Bo die Kranse - H A Fagan; Alle paaie lei na Rome - Uys Krige; Waai Westewind - W A de Klerk;Die Byl - C Louis Leipoldt.
Product code: LIT0093
Teen die Helling - Boerneef
R75,00
Boerneef – ek dank jou vir jou menslike relaas van stedelinge in ‘n stad misplaas. Wat anders is die lewe as ‘n hunkering verby die stoflike na ‘n Boplaas – DJ Opperman
Product code: LIT0092
Ghaap en Kambro - Boerneef
R90,00
Ook van Boerneef beskikbaar: Teen die Helling R75
Product code: LIT0091
Memory of Snow and of Dust - Breyten Breytenbach
R100,00
As with all Breytenbach's writings, this complex and allusive novel is both a gripping investigation of the South African predicament and also a meditation on exile, betrayal, love and creation.
Product code: 0947046194
War in Peace: An Analysis of Warfare since 1945 - Ed Robert Thompson
R200,00Product code: 0856133418
The Elite: The Story of the Rhodesian Special Air Service - Barbara Cole
R250,00
The Rhodesian Special Air Service, one of the most formidable fighting forces in the world, operated almost exclusively across the borders during the long bitter bush war,undertaking deep-penetration missions against insurgents being harbored inside neighboring Mozambique and Zambia
Product code: 0620074213




































