Grade 12 Maths 2 in 1 CAPS
R279,00
In the first section of this study guide, questions have been arranged in separate TOPICS, enabling learners to master one section at a time. The questions are graded and grouped to help learners grow in understanding, confidence and expertise. They cover not only the Grade 12 content, but all prior (Grade 10 & 11) concepts essential for understanding and success.In the second section, the 7 exam papers have been compiled according to the National Exam Guidelines and take cognitive levels and weighting per topic into account. Care has been taken to select questions across these 7 exams so as to cover all aspects and techniques of all topics comprehensively.Useful notes, summaries and ‘advice boxes’ are offered throughout.This bestseller provides excellent preparation for CAPS and IEB matriculants throughout the year and has seen many learners succeeding beyond their expectations in this vital subject.
Product code: 9781920568689
Twee vir 'n Stuiwer - W A Hickey
R200,00
Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi.
Oor die ontstaan van hierdie uitmuntende werk skryf Hickey: “Gedurende April 1961 het ek by my skryftafel gesit. Deur die oop venster kyk ek na die doen en late van ’n elftal mossies. Hulle is bra baie vir ’n enkele gesin, maar daar is tog ’n intimiteit wat die indruk skep dat hulle meer is as terloopse kennisse. Die groepie is verteenwoordigend van enige gemeenskap (daardie vaal, verkeerdeveer-wyfietjie lyk juis soos ’n skinderbek!) met die goeies en die minder goeies …”
Die sukses van hierdie eiesoortige werk kan gemeet word aan die feit dat die boek vanaf 1961 drie-en-twintig keer herdruk is.
Product code: 9781919825496
Houtie Houtkapper - Izelle Hickey
R65,00
9780981421308Die storie van Houtie Houtkapper illustreer vir ons jong kindertjies die gevare van te veel skermtyd voor die televisie. Dit kommunikeer op die vlak van die kind en is 'n waardevolle hulpmiddel vir ouers om hul kinders aan te moedig en gesonde gewoontes te ontwikkel.
Product code: 9780981421308
Jonathan se Stadsavontuur - Izelle Hickey
R65,00
9780981421339Die gebruik van tegnologie het 'n groot invloed op ons en ons kinders en dit is noodsaaklik dat ons en hulle sal leer hoe om 'n gesonde tegno-lewe balans met die gebruik van tegnologie te bemeester.
Product code: 9780981421339



