Die Doc Immelman Omnibus: Tweehonderd gewere, 'n Seisoen vir Romanse, Skatte van goddeloosheid
R110,00Product code: 0798109343
Op Meester se stoep - Hester Potgieter
R120,00
Vir lesers met 'n goeie sin vir humor
Product code: 9781928456513
Romanza 3-in-1: Tyd sal leer/Sy liefdespaln/Doring in haar vlees - Alma Carstens/ Ronelle Uys/Dina Botha
R65,00Product code: 9781776353828
Om voor te begin - Magdaleen Walters
R35,00
In die harde korporatiewe wêreld en omring van ambisie en naywer, verstaan sy later nie meer haar hartsake nie.Wel, tot daardie naweek op die plaas ...
Product code: 9780799364002
Die Verevrou - Jan van Tonder
R165,00
Die verevrou is 'n epiese roman wat strek oor dekades en kontinente heen; oor die volstruisbedryf, die liefde, en hoe om jou eie waarheid te vind.
Product code: 9780798170505
Toorberg - Etienne van Heerden
R150,00
In n verbeeldingryke neutedop word dit 'n herskrywing - maar ook 'n ondergrawing - van die gedeelde en tog tragies geskeide verlede van wit en swart in Suid-Afrika.
Product code: 9780624041672
Vyf waens na San Pedro - Doc Immelman
R120,00
'n Verhaal vol intrige, aksie en 'n tikkie romanse.
Product code: 9781869192334
'n Baie lang brief aan my dogter - Marita van der Vyver
R200,00
Marita se ontroerende jeugmemoires, en 'n storie oor taal en boeke en die wonderwerk van woorde ...
Product code: 9780624090014
Elmar Steyn Omnibus 4: Kaapse Kavalier; Ilse Fourier; 'n Vrou soos Madelyn
R120,00Product code: 9780624037637
A Fountain in France - Marita van der Vyver
R165,00
Whether you are based in Provence or Perth, Bath of Bloemfontein, this book will show you that a good sense of humour might be the most important qualification if you want to survive being the eternal outsider.
Product code: 9780143538950
'n Stringetjie Blou Krale - E K M Dido
R120,00
Dis eenvoudige klein krale. Gare wat seker eens op 'n tyd wit was en nou swart en smetterig lyk, is as rygstring gebruik. Iets kriewel in my gedagtes. Iets wat ek wil-wil onthou ...
Product code: 9780795701122
Duinestories - Pienkes du Plessis
R95,00
Dis 'n boek oor jagters en manne, maar dit word aanbeveel vir enigeen wat hou van lekker lees en lekker lag.
Product code: 9780798136280
Moer toe die vreemde in - C Johan Bakkes
R100,00
"Ek is nie slim genoeg om strontstorietjies uit te dink nie - alles wat hier staan, is die reine waarheid, gesien deur my eie oë. Dis hoe dit moet wees, want dis die lewe ..."
Product code: 9780798142069
Norrevok - C Johan Bakkes
R120,00
"Die klim van 'n berg is amper soos die lewenspad. Jy staan onder in die vlak en voetheuwels met jou lewe voor jou. Dan pak jy hom aan. Dit gaan gepaard met stampe en stote en swaarkry. Daar's ook heerlike oomblikke - as jy rus en terugkyk na die pad wat jy gevorder het. Maar ewig wink die kruin en met hernieude krag stu jy opwaarts ..."
Product code: 9780798150118
Katerina se mojo - Kristel Loots
R95,00
Katerina het bo alle twyfel haar mojo verloor. Dit weet sy nou, en dat spyt altyd te laat kom. Wel, meesal ...
Product code: 9780799372335
E Kotze Omnibus
R130,00
Oggendblom en bitterkalbas; Die vuurgety; Die prys vir vogelsang
Product code: 9780624037644














































