Mark toe! - Sam Scarborough
R90,00
Oulike idees en inspirasie vir jong entrepreneurs
Product code: 9781432303235
Knit - Martie Lochner (35 knitting projects with a contemporary twist)
R90,00Product code: 9780798144711
Quick & Easy Celebration Cakes - Joanna Farrow
R100,00
Over 50 original cakes to suit any occasion, from weddings and birthdays to festive gatherings and celebratory parties.
Product code: 9780753713693
Wenke vir die klein tuin - Nancy Gardiner
R125,00
Insluitende dorpshuis, binnehof, paio, balkon, daktuin, houers
Product code: 9781875001934
Biggie Best Tooi jou Tuiste - Pru Pfuhl
R95,00
'n Bronneboek met idees. 'n Praktiese gids vir die maak van sagte meubilering, meer as 300 kleurfoto's
Product code: 9780620385237
Handwerk vir die Huis - Martini Nel
R130,00
Oorspronklike projekte vir elke vertrek in jou huis, ook Kwiltwerk, Stoffering, Stensilwerk
Product code: 9780798132428
Kruissteekborduurwerk - Jan Eaton ('n Suid-Afrikaanse Handleiding)
R195,00Product code: 9781868256952
RAW: Wood, metal, plaster, ceramics, fibre, textiles - Frances Briggs
R139,00Product code: 9781868725106
Raak hekel-slim - Beatrix Snyman
R250,00
Die dae toe net oumas en oujongnooiens doilies vir suikerpotjies wou hekel is lankal verby! Hekel het ontwikkel in die nommer een kunstige tydverdryf vir jonk en oud, met 'n groot verskeidenheid hekelgare in alle kleure van die reënboog en eindelose patroonmoontlikhede.
Beatrix sê: Raak hekel-slim is 'n volledige hekelhandleiding en die perfekte allesomvattende gids om beginners aan die kunsvorm van hekel bekend te stel.
Die volkleurfoto's en haarfyn instruksies word gekomplementeer deur spoggerige hekelprojekte wat jou nuwe vaardighede toets.
Die boek verduidelik die volgende:
- Hekelpengroottes, -tipes en waarvan dit gemaak word (NB: dit sluit ook 'n hekelpen-omskakelingstabel tussen VS, VK en metrieke mates in)
- Ander hekelgereedskap bv. kettingmerkers, stopnaalde en meetapperate
- Hoe om die hekelpen en draad vas te hou (en wat om te doen as jy linkshandig is)
- Hekeldraad bv. die voor-en nadele van natuurlike en kunsmatige vesels, die gewig van hekelgare en om hoeveelhede benodig uit te werk
- Kleurteorie en hoe om kleure te kombineer
Product code: 9780799382815
Kreatiewe Kinderkamers (Afrikaans, Paperback) - Sam Scarborough
R260,00
50 kinderkamerprojekte van maklik tot moeilik vir alle ouderdomsgroepe, wat wissel van baba en kleuter na ampertiener en jong volwassenes. Met baie wenke en idees vir groot impak. Stap-vir-stap aanwysings met volkleurfoto's maak die projekte maklik uitvoerbaar. Met idees vir bereplek, beligting, muurversierings en vloerbedekkings.
Product code: 9780798169349
50 Upcycling-Projekte - Ougoed Word Hougoed - Misi Overturf
R300,00
Kyk met nuwe oe na ou goed en omskep dit in iets pragtigs en bruikbaar. Met die hulp van Misi Overturf, kreatiewe konsultant, word nie minder nie as 50 projekte onderneem, wat in vaardigheidsvlak wissel van maklik to gevorderd. Die projekte, wat voorsiening vir die hele huis maak, bevat duidelike stap-vir-stap instruksies en gedetailleerde foto’s om goeie resultate te verseker. Daar's idees vir beligting, stoorplek, meubels, geskenke en die tuin.
Product code: 9780798169202
Simple Sashiko: 8 Sashiko Sewing Projects for the Modern Home - Susan Briscoe
R200,00
Learn how to do the big stitch technique of sashiko with these 8 simple sashiko sewing projects. Traditional Japanese sewing technique, sashiko, is currently a major sewing trend in craft, interiors and fashion. Big stitches are used to create stunning, geometric patterns and texture to make home wares with a stylish, Japanese minimalist look. This collection, featuring content previously published in The Ultimate Sashiko Sourcebook and Japanese Sashiko Inspirations, includes 8 patterns for home decor so you can try this traditional technique for yourself. Choose from 8 simple projects including coasters, cushions, wall hangings, bag and greetings cards.
Product code: 978-1446306321




































