Reading is a human right

Irma Venter

Irma Venter is a bestselling South African crime fiction writer and a journalist at a media company in Johannesburg. She writes books about strong women, interesting men and that fascinating space between right and wrong.
rma Venter is ’n misdaadskrywer. Sy het haar skoolloopbaan aan die Hoërskool Port Natal in Durban voltooi. Sy het kommunikasiekunde (joernalistiek en radio) en internasionale politiek op die NWU se Potchefstroomkampus studeer. Deesdae is sy ’n joernalis by ’n mediamaatskappy in Johannesburg, waar sy in handel en nywerheid spesialiseer. Sy hou van reis, lughawens, woestyne, labradors, produkte wat in Suid-Afrika gemaak word, mense wat nog die moeite doen om kos te maak, lente en herfs, goeie whiskey, goeie koffie en goeie sjokolade, en nie noodwendig in daardie volgorde nie.
Sort by:
Show
Added to Wishlist
Added to Wishlist
See your favorite product on Wishlist

Sondag

R120,00
Product code: 9780798177399
Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)