Description
- Paperback | 128 pages
- 152 x 222mm
- 01 Dec 2015
- LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
- Pretoria, South Africa
- Afrikaans
- 0799374717
- 9780799374711
Hedendaagse kinders weet dikwels nie meer hoe om te speel nie en daarom is hul fun- en grootmotoriese ontwikkeling nie op standaard nie. Hulle sukkel dikwels met aktiwiteite soos inkleur, knip, bal vang en eenbeentjie spring. Hul spierontwikkeling is ook swak en dit lei tot probleme met konsentrasie. Daar is verskeie faktore wat kinders se motoriese ontwikkeling negatief beïnvloed. Die algemeenste is waarskynlik die feit dat moderne vermaak (soos selfone, televisie en elektroniese speletjies) passief is en tekort skiet aan kreatiwiteit.
Hierdie boek bevat 123 speletjies wat jou kind se begrip kan prikkel en so help met redenerings- en syfervaardighede. Dit bied ook ‘n geleentheid vir sosiale interaksie en in die proses ontwikkel jou kind emosioneel. Terselfdertyd is hierdie speltjies lekker vir partytjies, predtdae, ysbrekers of sommer net speel.
R150,00 Original price was: R150,00.R120,00Current price is: R120,00.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.