Description
Uitgewers NB
ISBN: 9781776070176
Datum Vrygestel: 10 Desember 2016
Prys (insl. BTW): R 115.00
Formaat: Sagteband,80pp
Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids
Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Die laaste karretjiegraf, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
R115,00
Uitgewers NB
ISBN: 9781776070176
Datum Vrygestel: 10 Desember 2016
Prys (insl. BTW): R 115.00
Formaat: Sagteband,80pp
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.