Reading is a human right

Emma en Nella (Roman) – Ekm Dido

(0) Write a review

Emma maak ‘n lewe vir haar en haar optelkind Nella in Blackheath. Lank gelede sou sy met Gert trou, maar sy pa laat hom uit die kerk storm en die mislukte troudag maak haar hard en onverskrokke. Daar is nie keer aan haar toe sy besluit om later vir Nella aan te neem nie – ‘n baba met Fetale Alkoholsindroom wat sy langs ‘n snelweg kry. Nou is Nella twaalf en met tik deurmekaar. Maar tussen Nella en die afgrond staan Emma. Na ‘n hellevaart waarin die kind vir sewe dae spoorloos verdwyn het, neem Emma en Gert haar na ‘n reabilitasiesentrum in Port Elisabeth. Op pad terug kom Gert se verlede aan die lig en slaan Emma se verhaal ‘n heel nuwe koers in.

R95,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781415201206
Availability: 1 in stock

Description

Imprint:Umuzi
Country of origin:South Africa
Release date:June 2010
Authors:E.K.M. Dido
Dimensions:222 x 146 x 16mm (L x W x T)
Format:Paperback
Pages:224
ISBN-13:978-1-4152-0120-6
Barcode:9781415201206
Languages:Afrikaans – Gebruikte kopie, baie goeie toestand

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)