Description
- Paperback | 312 pages
- 129 x 198mm
- 01 Mar 2009
- LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
- Pretoria, South Africa
- Afrikaans
- Revised
- 2nd Revised edition
- 0799343129
- 9780799343120
Sy’s ‘n Boeremeisie, hy’s ‘n Jood. ‘n Boerejood, ja, maar nogtans ‘n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms nie. Die Jode, weet Elizabeth, is ‘n ander dam se eende. Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd ‘n plan.
R260,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.