Description
- Paperback | 224 pages
- 137 x 213mm | 185g
- 06 Apr 2011
- Tafelberg Publishers Ltd
- Used book, Condition Good
- Cape Town, South Africa
- Afrikaans
- 0624052699
- 9780624052692
Die jong Isabeau se lewe saam met haar ouers op die Franse platteland is nie idillies nie, maar daarvoor vergoed haar vriendskap met die skaapwagterseun Simon. Net voor Isabeau-hulle vir die soveelste maal na ’n ander dorp moet trek, sweer hulle twee trou aan mekaar, en Isabeau belowe dat sy sal terugkeer na Simon.
Maar toe die noodlot ingryp, beland Isabeau op ’n seerowerskip, en daar bevind sy haar vir die volgende sewentien jaar van haar lewe. Sy word herdoop tot Solita, en met elke jaar wat verbygaan, vervaag haar hoop dat sy haar jeugliefde ooit weer sal sien en geluk saam met hom sal smaak. En toe die seerowerjagter Armand du Bois op die toneel verskyn, krap hy al haar toekomsdrome deurmekaar.
R50,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.