Reading is a human right

Vuur op die Horison – Engela van Rooyen

(0) Write a review

Engela van Rooyen se lywige, meesleurende intrigeroman Vuur op die Horison is al vergelyk met Gone with the wind, Anna Karenina en selfs War and Peace.

Die gebeure strek vanaf 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as spilpunt. Generasies en kontinente word omspan terwyl die leser meegevoer word vanaf Suid-Afrika se goud- en diamantvelde, Victoriaanse Engeland, Matabeleland, Portugal, die eilande van Indië en die barre Argentinië.

Sentraal staan die familie Viljoen van Grootverlangen naby Magaliesberg, asook die familie Dalmain in Engeland. Terwyl Frans Viljoen vanaf die jagveld van Rhodesië terugkeer Transvaal toe om wapen op te neem, bevind ook Michael Dalmain, Young Lord en adellike erfgenaam, hom ter see op pad na die afgeleë suidpunt van Afrika. Albei het ‘n verlede van ingrypende persoonlike intrige. Hulle is bekend met ontnugtering, maar ook met die dryfkrag van vaderlandsliefde en van ‘n onvervulde liefde.

R150,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780624038351
Availability: 2 in stock

Description

Skrywer: Engela van Rooyen
Kategorie: Algemene fiksie
ISBN: 9780624056416
Datum Vrygestel: 11 September 2012
New
Formaat: Sagteband, 936pp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)