Reading is a human right

Swart Pelgrim – F A Venter

(0) Write a review

Die Hertzogprys vir prosa is in 1976 aan Venter toegeken vir sy werke Swart pelgrim en Geknelde land. Vir Kambro-kind het hy in 1982 die Ruitertrofee van die Suid-Afrikaanse Federasie van Rapportryerskorpse ontvang. In 1981 het die Universiteit van Port Elizabeth die eregraad D. Litt aan hom toegeken as erkenning vir sy skryfwerk. In 1996 word die Andrew Murray Prys vir Literatuur aan Venter toegeken. Hy was ook lid van die Maatschappij der Nederlandse Letterkunde.

F.A. Venter is oorlede in 1997.

R150,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: Lit0014
Availability: 1 in stock

Description

Hardcover, 207 pages
Published 1961 by Tafelberg (first published 1958)
Original Title
Swart Pelgrim
Edition 9th print
Language: Afrikaans
Used Copy: Good condition

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)