Reading is a human right

Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf –

(0) Write a review

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Inhoud van hierdie studiewerkgids

  • Inleiding tot die drama.
  • Opsommings van al die tonele, met Engelse vertalings van moeilike woorde.
  • Ná elke opsomming volg kontekstuele vrae in Afrikaans, met genoeg plek vir leerders se antwoorde.
  • Antwoorde op alle vrae word verskaf.
  • Die struktuur van die drama, karakterisering, ensovoorts.
  • Literêre begrippe, simbole, styl, ensovoorts.
  • Verrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker.
  • ’n Konsepvraestel (met antwoorde) om leerders se kennis te toets.

Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Die laaste karretjiegraf, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

R115,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781776070176
Availability: In stock

Description

Uitgewers NB
ISBN: 9781776070176
Datum Vrygestel: 10 Desember 2016
Prys (insl. BTW): R 115.00
Formaat: Sagteband,80pp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)