Reading is a human right

Slaap, Kindjie, Slaap – Ann Richardson , Megan Faure

(0) Write a review

Hierdie titel deur die skrywers van die topverkoper Koester jou baba, bied sinvolle, eenvoudige oplossings om jou en jou baba van ‘n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm. Lees hier hoe jy dit doen deur Realistiese verwagtings; gepaste sensoriese ervarings bedags; die regte slaapomgewing; die uitskakel van honger of mediese oorsake as jou baba snags wakker word; genoeg slaap bedags; goeie slaapassosiasies sodat jou baba kan leer om homself snags te vertroos en op sy eie verder te slaap as hy wakker word; oplossings vir kleingoed wat skeidingsangs ervaar. Benewens hierdie riglyne, bied Slaap kindie slaap ‘n kitsverwysingseksie waar desperate ouers vinnig oplossings vir ouderdomsverwante slaapkwessies sal vind. Hierdie titel volg ‘n sagte bendadering tot slaapafrigting, gebaseer op jou baba se natuurlike vermoe tot selftroos en -kalmering, en hoe hy skeiding van jou hanteer.

R119,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781919992808
Availability: Out of stock

Description

  • Paperback | 160 pages
  • 171 x 245mm | 335g
  • 07 Sep 2007
  • Metz Press
  • Bellville, South Africa
  • Afrikaans
  • 1919992804
  • 9781919992808

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)