Reading is a human right

Reuk Van Die Dood (Afrikaans, Paperback) – Riana Mouton

(0) Write a review

Iemand is besig om jong vroue in Gauteng te ontvoer en te vermoor. Die moorde is onheilspellend, want die slagoffers word gemartel en uit woede vermoor.

Junior Scheepers is die speurder wat hom moet vang, maar hy het probleme van sy eie. Sy lewe val uitmekaar na sy egskeiding en indien hy nie daarin slaag om by sy eie donkerte verby te kom nie, gaan hierdie moordenaar nog heelwat skade aanrig.

R110,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780799342406
Availability: 1 in stock

Description

Imprint:LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin:South Africa
Release date:September 2008
Authors:Riana Mouton
Dimensions:221 x 151 x 18mm (L x W x T)
Format:Paperback
Pages & Condition324, Geleesde boek, goeie toestand
ISBN-13:978-0-7993-4240-6
Barcode:9780799342406

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)