Description
- Paperback | 512 pages
- 139.95 x 215.9 x 29.21mm | 648.63g
- 06 Dec 2012
- Human & Rousseau (Pty) Ltd
- Cape Town, South Africa
- Afrikaans
- black & white illustrations
- 0798151161
- 9780798151160
Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om ‘n nuwe veediefstal-eenheid op die die been te bring, moet die hoeprofiel-plaasmoord oplos
R175,00 Original price was: R175,00.R150,00Current price is: R150,00.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.