Ontwakende passie – Dina Botha

R85.00

Celestine de Peronne se susters verwyl hul tyd met borduurwerkies, mooimaaksessies en dagdrome oor toekomstige mans, maar sy droom van om eendag die eienares van Lavoisier, die familieplaas, te wees. Sy bestuur reeds haar pa se plaas, teel perde, plant wingerde aan en maak wyn….

Out of stock

SKU: 9780799385458 Categories: ,

Description

Lapa Uitgewers (Edms) Bpk, Sagteband uitgawe, 2017, 303 p

Kondisie: Uitstekend

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.