Kltsgras – Bellingham

R30.00

Bellingan het nie ontsag vir heilige koeie nie. In haar brief aan meneer Mbeki vermeld sy: “Ek gaan vandag met die deur in die huis val. Wel, dis wat die diewe Saterdagaand met my agterdeur gedoen het.” Kunstefeeste? Op plekke soos Afganistan, Irak en Aardklop sien jy dinge wat geen sielkundige kan regpraat nie. Dalk is dit hoekom sy ‘n play wil skryf, Jakkals is ook die bliksem in. Sy onderskat ook nie die Engelse nie. Hulle het “‘n reuserol gespeel in die ontwikkeling van die spoeltoilet”. Scotland Yard soek steeds na haar nadat sy agterop ‘n Nederlandse vrugtelorrie die land onwettig verlaat het. Advokaat Dubbel D lyk soos Saartjie Baartman wat op haar hande loop. En al dra die meeste mans in Kaapstad maskara en noem mekaar “dahling” is dit ten minste een plek in die land waar mans dink Patricia Lewis is ‘n meubelwinkel op Drie Susters.

SKU: 9781869190590 Category:

Description

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: November 2015
Authors: M. Bellinghan
Dimensions: 202 x 152 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 130
ISBN-13: 978-1-86919-059-0
Barcode: 9781869190590

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.